De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013."— Transcript van de presentatie:

1 Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013

2 Krisis in die Onderwys Meer as 80% skole is disfunksioneel
Meerderheid van graad 6 leerlinge toets minder as 35% vir geletterdheid en gesyferdheid. Internasionaal toets Suid Afrikaanse skole die slegste vir wetenskap en wiskunde. ‘n Derde van matrieks druip, minder as een uit vier kry meer as 50%. Standaarde daal, 40% eerstejaar studente druip, 56% studente kry na 5 jaar nie graad. Lei tot werkloosheid, armoede, misdaad. ’n Groter wordende moraliteitsprobleem in onderwys.

3 Waarvoor moet ons bid? Die ministers van Onderwys, plaaslike onderwys-strukture. Dankbaarheid vir uitstekende skoolhoofde en onderwysers, dosente, ouers en leerders. Plaaslike skole, skoolhoofde, beheerliggame, onderwysers, ouers en leerders. ʼn Fokus vir ʼn eie gemeentelike betrokkenheid by skole. Vir jongmense om die onderwys as roeping te sien Voorbidding vir werklose jongmense


Download ppt "Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013."

Verwante presentaties


Ads door Google