De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant

Verwante presentaties


Presentatie over: "Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant"— Transcript van de presentatie:

1 Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
Plantweefsels Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant

2 Meristematiese weefsel
Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem

3 1. Meristematiese Weefsel
Aktiefdelend weefsel Nuwe sele word voortdurend deur mitose gevorm Selle is nog nie gedifferensieerd om bepaalde funksie te verrig nie Wat is differensiasie? Die proses waartydens selle/weefsel hul grootte, vorm en struktuur verander om bepaalde funksie te verrig.

4 1. Meristematiese Weefsel
Daar is 2 subgroepe meristematiese weefsel: 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale meristeem

5 1.1. Apikale meristeem Groepies selle
Kom voor by punte van wortels en stingels Verantwoordelik vir lengte groei (deur mitose)

6

7

8

9

10 Basiese struktuur Selle is relatief klein Selwand is dun
Vakuool ontbreek Selle is kubusvormig Selkern is groot en opvallend Geen interselulêre lugruimtes

11 Funksie Maak primêre groei van die plant moontlik deur mitose wat nuwe selle vorm

12 1.2. Laterale meristeem Aangetref tussen die xileem en floëem
In vaat bundels van dikotiele plante Staan bekend as die kambium Wat beteken dikotiel? Dit is tweesaadlobbige plante.

13

14

15

16 Basiese struktuur Selle is relatief klein
Selwand is dikker as apikale meristeem Vakuool ontbreek Selle is platter en effens verleng as apikale meristeem selle Selkern is groot en opvallend Geen interselulêre lugruimtes

17 Funksie Maak sekondêre groei van dikotiele plant stingels moontlik deur mitose wat nuwe selle vorm Wat is sekondêre groei? Dit is die diktegroei van ‘n plant Dikotiel = tweesaadlobbige plant


Download ppt "Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant"

Verwante presentaties


Ads door Google