De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen

Verwante presentaties


Presentatie over: "VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen"— Transcript van de presentatie:

1 VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen

2

3

4

5

6

7 VOERKRAALBEDRYF Kapasiteit Deurset: In Massa Uit Massa: Karkas :
Klasse: Getal voerkrale: % Slagtings : Mark: Doeltreffendhede beeste / annum 230 kg 450 kg 263 kg 95% A Klas ( melk tande ) 5% AB Klas 1-2 permanente tande 97 Kommersiele Voerkrale 75 – 80 Hoofsaaklik plaaslik GDT 1,7 ; VOV 5,5; Mortaliteite 0,8% Uitslag 58,5 %, Staandae 138

8 VOERKRAAL DEFINISIE ‘n Voerkraal is ‘n intensiewe diereproduksie stelsel wat ‘n andersins onbemarkbare speenkalf onderwerp aan ‘n proses van intensiewe voeding en versorging en omskep in hoe gehalte beesvleis produkte

9 VOERKRAAL STELSEL AANKOPE STOETTELER PRODUKSIE KAPITAAL BEMARKING
-VASTEKAPITAAL - WERKSKAPITAAL HOE GRADE LAE GRADE HUIDE AFVAL MORTALITEITE MIS VOERKRAAL KALF KALF TELER Dienste -Admin -Gesondheid -R&M -Vervoer -Salaris & Lone VOER - Bestandele Meng

10 VOERKRAAL KOSTE STRUKTUUR VAN DIE FINALE KARKAS
AANKOOPRYS 51.5 % VOERKOSTE 33.6 OORHOOFSE KOSTE 9.3 RENTE 2.5 VERVOER 2.5 MORTALITEITE

11 NEGATIEWE AANKOOPMARGE
Die gemiddelde voerkalf aankoop massa is tans 230kg wat 110 kg van die finale karkas uitmaak , terwyl 150 kg karkas in die voerkraal produseer moet word . Teen ’n aankoop prys van R19-40 /kg lewendig het die voerkraal in werklikheid teen ‘n 48% uitslag R40-40 per kg karkas betaal vergelyk met ’n markprys vir A2/A3 karkasse van R34-00/kg . In werklikheid is daar R6-40 / kg meer betaal as wat realiseer kon word vir ’n markklaar geslagte bees . Hierdie beginsel staan in die voerkraalbedryf bekend as ’n negatiewe aankoop marge.

12 POSITIEWE VOERMARGE Die aangekoopte voerkalf word in die voerkraal onderwerp aan ’n periode van intensiewe voeding en versorging. Weens die negatiewe aankoop marge moet die voerkraal die 150 kg addisionele karkas goedkoper kan produseer as wat betaal is vir die oorspronklike aangekoopte 110kg . Die proses om ’n kg karkas massa goedkoper toe tevoeg as waarvoor dit aangekoop kan word staan bekend as ’n positiewe voer marge

13 WATTER FAKTORE DRA BY TOT DIE BEPALING VAN DIE KALF PRYS ?
1. EKONOMIESE FAKTORE 2. EIENSKAPPE VAN DIE KALF SELF 3. AANKOOP GEBIED 4. VOERKRAAL TEGNOLOGIEE 5. SPESIFIEKE VOERKRAAL VEREISTES

14

15

16

17

18 WOORDE VAN VOERKRAAL WYSHEID
THE GREATEST SOURCES OF FEEDLOT GOOD FORTUNE ARE EXPERIENCE , OBSERVATION AND PRACTICAL SCIENCE , AND THEY ARE DENIED NO ONE


Download ppt "VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen"

Verwante presentaties


Ads door Google