De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING DIFFRAKSIE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING DIFFRAKSIE."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING DIFFRAKSIE

2 DIFFRAKSIE Die buiging van golwe om die kante van ’n versperring of opening Diffraksie van lig demonstreer die golf geaardheid van lig (vs die deeltjie geaardheid van graad12) Die mate van diffraksie is direk eweredig aan die golflengte en omgekeerd eweredig aan die wydte van die spleet.

3 HUYGENS SE BEGINSEL Elke punt op ’n golffront reageer soos die bron van sekondêre golfies wat in alle rigtings met dieselfde spoed as die golf uitsprei. Die nuwe golffront word bepaal deur ’n raaklyn aan die sekondêre golfies te konstrueer.

4 INTERFERENSIE DESTRUKTIEWE INTERFERENSIE
Twee ongelyksoortige golwe ontmoet by ’n punt KONSTRUKTIEWE INTERFERENSIE Twee gelykfasige golwe ontmoet by ’n punt

5 INTERFERENSIE NODALE LYN ANTI-NODALE LYN

6 VOORBEELD


Download ppt "HERSIENING DIFFRAKSIE."

Verwante presentaties


Ads door Google