De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte."— Transcript van de presentatie:

1

2 Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
RASSTANDAARDE Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. Totaal gefokus op ekonomiese faktore. Geteel om: Kostes so laag as moontlik te hou! Inkomste so hoog as moontlik te kry!! = MAKSIMUM WINS!!!

3 KLEUR EN VEL PIGMENT Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar.
Goeie pigment om die oë en oor die ore is noodsaaklik. REDE Om kanker en oog infeksies te voorkom. Sterk hoewe.

4 KOP EN HORINGS Ooie moet vroulik wees en neig na poenskop.
Ramme moet manlik wees en ook neig na poenskop. Ligte horings in beide geslagte is aanvaarbaar. Rede Makliker om in krale te hanteer Minder vatbaar vir onsuiwer as gevolg van horing beserings.

5 BEDEKKING Moet hoofsaaklik kort, blink hare hê.
Onderliggende laag fyn donsige wol. Moet nooit geskeer word nie, met natuurlike vermoë om bedekking af te gooi. REDE Uiterste hitte en koue toleransie (Winter benede vriespunt – Somer 45°C +) Beskerming teen bosluise en geen skeer kostes. Skoon en Netjies – Geen vlieg en onsuiwer probleme.

6 UITSTEKEND

7 Goed vir Warm klimaat te kort vir Koue

8 OOIE MET GOEIE BEDEKKING

9 GOED

10 GEMIDDELD

11 Aanvaarbare Swakker Bedekking

12 Aanvaarbare Swakker Bedekking

13 PRUL

14 PRUL

15 BOUVORM EN BENE REDE Moet van gemiddelde grootte wees.
Moet ’n funksioneel doeltreffende bouvorm hê. Goed geplaasde bene met uitstekende loop vermoë. REDE Maklik lam. Genoeg vleis en steeds goeie bewegings vermoë.

16 AGTERKWART Moet goed gespierd wees. Geen vet lokalisering.
Uitstekende stand van bene

17 TESTIS Goed gevorm met uitstekende elastisiteit.
Minimale abnormaliteite en foute.

18 Let op die verskille in liggaamsbou tussen die ram en die ooi.
Meatmaster Let op die verskille in liggaamsbou tussen die ram en die ooi.

19 BOUVORM OOIE Fyn en Vroulik. Goed gevormde uier.
RAMME Groot en Gespierd Veral sterk oor die agterkwart en lende. Goeie balans tussen lengte, diepte en breedte. OOIE Fyn en Vroulik. Goed gevormde uier. Uitstekende moeder eienskappe.

20 STERT Goeie aanhegting. Verkieslik nie langer as die hakskeen.
Netjies wigvormig met slegs ’n beperkte hoeveelheid vet. Moet nooit nodig wees om die stert af te sit nie. REDE Voorkom bosluise en onsuiwer. Geen stres en infeksies met stert sny – laer risiko. Minder werk – Laer kostes.

21 STERT PROBLEEM 1 Te kort Te vet Nie wigvormig PRUL REDE
Vet lokalisering Swak karkas kwaliteit

22 STERT PROBLEEM 2 Te lank Te vet Lae aanhegting Totaal onaanvaarbaar
PRUL REDE Teel probleme Swak karkas kwaliteit

23 STERT PROBLEEM 3 Hang kruis Lae aanhegting PRUL REDE Teel probleme
Swak karkas kwaliteit

24 STERT PROBLEEM 4 Te vet Te wye aanhegting DISKRIMINEER REDE
Lei tot teel probleme Vet lokalisering Swak karkas kwaliteit

25 DIE IDEALE STERT Goeie aanhegting Goeie V vorm Nie te lank nie Nie te kort nie GEEN vet lokalisering

26 BELANGRIKE EIENSKAPPE OM WAAR TE NEEM

27 TROP INSTINK Die ras moet n baie sterk trop instink hê. REDE
Noodsaaklik vir maklike bestuur in ruig bosveld of bergagtige gebiede. Voorkom rondlopery en draad kruipery. Beskerm hulself en die lammers teen roofdiere.

28 NIE SELEKTIEWE VELD BENUTTERS
Goeie benutters van droë grasveld. Nie selektiewe vreters. Vreet gras, bos, bome en struike.

29 DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE
Selekteer vir die volgende: Uiters vrugbare skape. Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. Viriele ramme met uitstekende dek vermoë. Lammers met ’n uitslag massa van 12-25kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied. Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

30 VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID
Doen bosluis tellings en seleksie daarvoor. Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete. Geen skeer. Geen sny van sterte. Minimale inenting en dip. ’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!!

31 Genetiese verbetering vir jou nageslag en boerdery.
Dankie vir u belangstelling, Probeer om ons Kursese by te woon vir Praktiese skaap werk.


Download ppt "Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte."

Verwante presentaties


Ads door Google