De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32.

Verwante presentaties


Presentatie over: "KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32."— Transcript van de presentatie:

1 KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32

2 Voedseldiensorganisasies
Kosteberekening Voedseldiensorganisasies Voedselkoste Arbeidskoste Oorhoofse Koste Werklike Koste

3 2.2 Resepkoste Werklike prys van ‘n hele resep Prys van 1 aartappel
Bv. Gevulde aartappel se prys Prys van 1 aartappel Prys van 5 mℓ olie Prys van ½ uie Resepkoste sluit nie die oorhoofse koste, arbeid ens in nie. Prys van 3 sampioene Prys van 2 repies spek Room Prys van 50 mℓ vars room

4 Wat sal die koste van 1 stukkie pizza wees?
2.3 Koste per porsie Totale koste van die resep gedeel deur aantal porsies Wat sal die koste van 1 stukkie pizza wees? ? Resepkoste sluit nie die oorhoofse koste, arbeid ens in nie. 1 Groot Pizza = R96,00 1 stukkie = R96,00 ÷ 8 = R 12,00 vir 1 stukkie pizza

5 Berekening van voedselkoste
! Berekening van voedselkoste Rc 1

6 ! Daar is ‘n verskil tussen massa en volume
Die massa en volume van baie bestanddele is nie dieselfde nie bv. 250 ml koekmeel  250 g koekmeel

7 ! Berekening van voedselkoste Omskakelingsformule
Stap 1: Werk altyd in dieselfde metrieke maat Omskakelingsformule g? ? g (omskalingstabel) 250 mℓ (omskalingstabel) ? mℓ (hoeveelheid gebruik in resep) Uitsonderings: die massa en volume van botter of margarien en vloeistowwe soos water en melk, is dieselfde Resepkoste sluit nie die oorhoofse koste, arbeid ens in nie. Onthou ook om na: kg na g g na kg liters na mℓ om te skakel 1 kg = g 1 ℓ = mℓ


Download ppt "KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32."

Verwante presentaties


Ads door Google