De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Beeld van JASHUA.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Beeld van JASHUA."— Transcript van de presentatie:

1 Die Beeld van JASHUA

2 Hoe lyk JAHWEH? Hy is: Gees Joh 4:24, Hand 7:48
Alomteenwoordig Matt 18:20 By ons / tussen ons Ef 2:19-22 Binne sy skepping en ook buite sy skepping 1Kon 8:27 Kan aan ons verskyn in enige vorm Gen Exod 13:21

3 Hy het ‘n siel Lev 26:11 1Sam 2:35 Jes 42:1
Hy het ‘n liggaam: soos ‘n mens Dan 7: : Eseg 1:26 ‘n aangesig en rugkant Exod 33:18-23 ‘n hart Gen 6:6 8:21 hande en vingers Ps 8:4,7 Hy dra klere (Dan 7:9-13) Hy eet (Gen 18:1-8) Hy het ‘n siel Lev 26: Sam 2:35 Jes 42:1

4 Kan ons JAHWEH sien? Van aangesig tot aangesig: NEE (Gen 33:20)
In ander vorms: JA - baie maklik! in die natuur Rom 1:20 in sy Woord in die mens Gen 1:26-27 in Jahshua Kol 1:15

5 As ‘n gewone mens - ons voorbeeld
1Pet 1: Joh 2:6 As ‘n verheerlikte mens - ons doelwit 1Kor 15:51-53 Sy Beeld wat ons moet navolg lyk so:

6 Jahshua 1 Pet 2:21-24 Sy volgelinge 1Pet 3:8-14
nederig, onderdanig eensgesind (:8) vol liefde vol broederliefde (:8) geduldig, selfbeheersd geduldig, selfbeheersd (:9) eerlik eerlik (:10) vergewend vergewend, soek vrede (:11) sondeloos stry teen sonde (:11) regverdig regverdig (:12) lydsaam lydsaam (:14) Verheerlik Openb 1:12-18 Fil 3:20-21 (1Kor 15:51-53)

7 Waarom moet ons Jahshua se Beeld dra? Hoekom is ons hiertoe geroep?
Ons is hiertoe geroep! (1Pet 2:21) Hoekom is ons hiertoe geroep? Sodat Hy ons Hoof en Koning kan wees! Rom 8:29 Kol 1: Tim 1: Openb

8 Die wat Jahshua ontvang by sy wederkoms gaan so lyk:
Hulle is finaal gesuiwer van eiegeregtigheid en hoogmoed Jer 23:6 Hulle is dood vir die sonde, maar lewend vir God in Jahshua Rom 6:11 Hulle word gehaat deur die wêreld Matt 24:9 Hulle is volkome afhanklik van Hom en maak nie staat op eie wysheid en krag nie Sag 4:6, Jak 3:13-17

9 Hulle het geen blywende besit
aan wêreldse dinge nie 1Pet 2:11 Ef 2:19 Hulle is vol littekens van die lewenstryd maar is gereed om ‘n nuwe liggaam te ontvang (1Kor 15:51-53) Hulle is geestelik gevorm deur oefening en oorwinning in die krag van die Heilige Gees Jak 1:12

10 Hoe kry ek dit reg ??? DEUR DIE HEILIGE GEES


Download ppt "Die Beeld van JASHUA."

Verwante presentaties


Ads door Google