Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
VAT DIT OF LOS DIT
Beskerm jou grootste bate…
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?

Die pad van geloofsgroei

Die pad van geloofsgroei Terugvoer uit Sessie 1: Wat is julle droom vir jul gesin? Hoe dink julle dat daardie droom ’n werklikheid kan word? Vra van die deelnemers kort terugvoer (vanuit Sessie 1) oor wat hul droom vir hulle gesin is. Met ander woorde watter metafoor het hulle gekies om uitdrukking aan hul droom te gee? Vra hoe hulle dink dat daardie droom ’n werklikheid kan word. Dis belangrik dat elkeen sal begryp dat dit nie vanself gaan gebeur nie. En spesifiek die geloofsontwikkeling van ’n kind (in antwoord op die doop) vra baie groot insette van ouers. In hierdie sessie wil ons vir ouers ’n kort oriëntering gee oor die uitdagings en geleenthede van ouerskap. Raadpleeg die Aanbiedersgids.

Die pad van geloofsgroei Laat iemand die Skrifgedeeltes lees. Vra dan terugvoer uit die groep: Watter verband sien jy tussen Markus 10:13-14, Efesiërs 5:16 en die meegaande prentjie? Raadpleeg die Leiersgids vir kommentaar. Klik: Wys op LA Hunt se navorsing in die VSA (soos aangehaal in Student Manual: eaching Children Effectively – 1990:10). Dit het aangedui dat 85% van volwasse Christene die keuse vir Christus gemaak het tussen die ouderdom van vier jaar en 14 jaar. Daarom kan van hierdie periode in die kind se ontwikkeling gepraat word as die 4-14-venster, die mees beïnvloedbare en mees invloedryke tyd in ’n mens se lewe. Die 4-14 venster!

Die pad van geloofsgroei Die fondament vir ’n mens se morele, geestelike en verhoudings-lewe is klaar gelê teen die ouder-dom van 13 jaar – dws op 13-jarige ouderdom is jy wie jy die res van jou lewe gaan wees! George Barna Die bekende George Barna van die Barna Research Group het by geleentheid gesê dat die fondament vir ’n mens se morele, geestelike en verhoudingslewe klaar gelê is teen dertienjarige ouderdom! Dit wil sê teen die ouderdom van 13 jaar is jy wie jy die res van jou lewe gaan wees! En tot op daardie ouderdom vind jou vorming as mens primêr in die huis plaas.

Navorsingsresultate ds Johan Avenant Navorsing in ’n N G Gemeente (The Reeds – Ds Johan Avenant) in 2011: jongmense wat na belydenisaflegging by hul gemeente ingeskakel is, is gevra om aan te dui watter een persoon of instansie die grootste invloed gehad het op hul keuse om Christus te volg. 60% het Pa of Ma aangedui!

Vat-dit-huis-toe! In die lig van bogenoemde inligting oor die onvervangbare rol van die huis in die geloofsvorming van kinders, word al hoe meer deur gemeentes aandag gegee aan “Huisgeloof”, ’n term waarmee uitdrukking gegee word aan die verskerpte fokus op die geloofsformasie tuis (veral deur ouers) en dat gemeentes daarom huis-gefokusde gemeentes behoort te wees (en nie andersom nie). Gemeentes moet ouers toerus en bemagtig om tuis hulle opvoedingsrol na te kom. Alles in die gemeente behoort ’n Vat-dit-huis-toe fokus te dra, dit wil sê hoe gaan ons nou tuis hierdie waarhede/waardes leef?

Die pad van geloofsgroei My kind Hanteer nou punt 2, 3 en 4 aan die hand van die riglyne in die Aanbiedersgids. Klik 1: My Kind - Kyk veral na die notas by “Vir die Aanbieder” op bl 39 vir die hantering van die tabelle ivm die ontwikkelingsfases van die jong kind (bl 36 in Werkboek). Neem hulle dan vlugtig deur punt 2 op bl 38 (Werkboek). Verkry hulle deelname in die lig van die inligting in die voorafgaande tabel. Riglyne op bl 41-43 van die Aanbiedersgids. Klik2: Die Evangelie – volg die riglyne op bl 43 van die Aanbiedersgids en behandel bl 39 en 40 van die Werkboek. Skuif na volgende raampie vir akroniem van INSKERP (Deut 6). Die evangelie

Die pad van geloofsgroei Deut 6 I ntensioneel N ou S elf K ind E mpatie R epetisie P rakties I N S K E R P Hanteer vlugtig die akroniem van INSKERP (Deut 6) – bl 40 van die Werkboek.

Die pad van geloofsgroei Seën jou kind! Die Here sal jou seën en jou beskerm; die Here sal tot jou redding verskyn en jou genadig wees; die Here sal jou gebede verhoor en aan jou vrede gee! (Numeri 6:24-26) Volg riglyne op bl 46 en 47 van die Aanbiedersgids.

Die pad van geloofsgroei Doopformulier Reëlings Riglyne op bl 46 van die Aanbiedersgids.