De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Rondom my Dawie de Jager.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Rondom my Dawie de Jager."— Transcript van de presentatie:

1 Rondom my Dawie de Jager

2 Eienskappe van ‘n liriek
Ek-spreker Handel oor diep gevoelens Klankryk Ritme Baie herhaling Gevoelvol (emotional)

3 Wat is die spreker se probleem? Alleenplasing/herhaling
Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer want die haastigheid in my het my al veels te veel keer ondergekry my ondergekry. Refrein Direkte vertaling Hierdie keer? Wat is die spreker se probleem? Alleenplasing/herhaling

4 Spreker gee versekering
Refrein Metafoor Spreker gee versekering herhaling Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla dinge wat jy terughou. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. Kom wees net jy, kom wees net jy.

5 Titel word hier gebruik en maak die betekenis duidelik
Ek - As jy Uitnodiging Herhaling Titel word hier gebruik en maak die betekenis duidelik As jy wil tyd vat hierdie keer kom vat ‘n rukkie hier by my As jy tyd wil vat kom wees hier rondom my net as jy wil … net as jy wil.

6 NOTAS Tema: liefde Stemming: liries
Liriek: tipiese liefdeslied Tema: liefde Stemming: liries Titel: Verwys daarna dat die spreker sy geliefde by hom wil hê Bou: uiterlik: 3 strofes met herhaling innerlik: progressie – verklaring aan die geliefde

7 TITEL: Rondom my (with me)
Wat sê die titel vir die leser: Die spreker wil sy/haar geliefde naby hom/haar hê

8 Refrein: Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer
Betekenis van woorde in refrein: Ek het my les geleer; nou gaan ek versigtiger/stadiger beweeg. Waarmee gaan ek stadiger beweeg? Die verhouding Sprake van ‘n wilsbesluit maar ook ‘n noodsaaklikheid. “hierdie keer” - Ons lei af die spreker was by die vorige geleentheid oorhaastig.

9 STROFE 1 r. 1 en 2: vom die refrein vir strofe 1 en 2.
LW: “my tyd vat” = anglisisties take my time Dit lyk asof dit vorige kere anders was: “hierdie keer” Alleenplasing: r.5 en 6: beklemtoon hierdie 2 reëls wat aandui wat gebeur as ‘n mens oorhaastig is.

10 Strofe 2 Weer die refrein Metafoor in nr. 9
die blou in jou – verwys na hartseer wat beleef is Herhaling: Gee die versekering dat die geliefde haarself kan wees by die ek-spreker

11 Strofe 3 Herhaling van refrein in r. 14 en 15, maar “ek” word “jy”.
Woorde word ook herhaal in r.14, 16, 17, 18, 19 en 20 r.17 en 18: titel word gebruik om die betekenis duidelik te maak: die spreker wil haar oral by hom hê, rondom hom.


Download ppt "Rondom my Dawie de Jager."

Verwante presentaties


Ads door Google