DIE VOORTREKKERS TRANSVAAL Gebiedsdagbestuur oorsig.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ongelykheid en armoede
Advertisements

VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Die wêreld het so klein geword
Kopiereg.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Funksies van ‘n Besigheid
GDN Webtuiste Statistiek.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Prediker: Ds. Schalk Scott
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Aksiebeplanning.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Prediker: Ds. Schalk Scott
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Welkom, Leiers!.
Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
bybelgenootskap van suid-afrika.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hand. 1:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
\.
Transcript van de presentatie:

DIE VOORTREKKERS TRANSVAAL Gebiedsdagbestuur oorsig

Lug Water M.a.w. die Glas is Toe Vol

KIND OUERS GEMEENSKAP OFFISIERE VOORTREKKERS

FINANSIES & TERREINE

Wat het ons bereik? LEDE GETALLE: Word gestabiliseer en matig gegroei tot 5800 geregistreerde lede. INKOMSTE: Word binne begroting bestuur en alle portefeuljes beperk hul uitgawes. KOMMUNE: Doen opgradering op buiteverf asook dakke. Ekstra woonstel word ingerig vir addisionele inkomste. HARTBEESFONTEIN: Doen algemene instandhouding en opgradering van terrein. Rig ou rondawel in as Boskamp met die nodige toilet en stort geriewe vir kleiner groepe wat sonder krag wil kamp. DE BANK: Doen algehele opgradering van terrein. Installeer ekstra twee (2) afdakke met die hulp en skenking van SPDW kamp. Stel nuwe terrein- bestuurder aan. TARRENTAALSTRAAT: Vergroot bestaande kombuis vir beter werk spasie. Doen opgradering van stort hokkies met permanente afskortings.

Wat van 2016? LEDE GETALLE: Groei tot ten minste 6800 geregistreerde Lede. INKOMSTE: Bestuur met die nodige omsigtigheid en bly binne begroting soos goedgekeur. Kry Kommando’s se finansi ӫ leverslae op dieselfde standaard. KOMMUNE: Maak seker dat alle eenhede uitgehuur word en doen die nodige instandhouding. HARTBEESFONTEIN: Voltooi die herwinningsprojek asook die Suiderkruis geboue vir die mobiele sterrewag. Installeer ekstra toilet asook stort gerief en veldkombuis by boskamp. Doen die nodige beplanning en voorbereiding vir die HW/PV kamp van Julie Skuif huidige toerusting van kampe in stoorkamers en rig ekstra twee(2) lesings lokale in. Koop voertuig (bakkie) vir die terrein. DE BANK: Giet betonvloere vir afdakke. Vervang vlaklaag op saal vloer. Finaliseer die elektriese bevoegdheidsertifikate vir alle geboue. TARENTAALSTRAAT: Doen opgradering van huidige toilette strukture. Giet betonblad onder afdak.

Teen die einde van die termyn LEDE GETALLE: Eindig 2017 met 7000 geregistreerde Lede. INKOMSTE: Bestuur binne begroting en ondersoek alternatiewe inkomste. Kommando besture se finansi ӫ leverslae is op standaard. KOMMUNE: Finaliseer ooreenkoms met ontwikkelaar vennoot om nuwe moderne kommune te bou van ten minste 330 kamers asook die opgradering van ons kantoorspasie. HARTBEESFONTEIN: Beplan die uitbreidings op die bestaande terrein om ten minste 350 beddens te kan verhuur. Beplan ook die 2de kamp terrein vir ten minste 80 bed terrein vir kleiner groepe. DE BANK: Ondersoek die moontlikheid om ekstra verhuurbare eenhede op veral Alea Oord asook die opgradering en vervanging van die hout huisies. Beplan in samewerking met die Gebiedskampe om die nodige afdakke vir die huidige hoeveelheid bote te kan bou. Koop bakkie vir terrein. TARENTAALSTRAAT: Beplan nuwe spoeltoilette vir die terrein asook klein oornag slaapvertrek veral vir kleiner kommando’s en naweek gebruikers.

BEMARKING

Wat het ons bereik? Voorsiening van bemarkingsmateriaal/baniere vir oorde. Bepaal markgrootte, verspreiding en potensiële groei- areas. Skakeling met skole op Oordvlak gevestig. Radio-veldtog geloods as medium om nuwe areas te ontgin – onsuksesvol. Januarie-veldtog vir bekendstelling by skole geboekstaaf en materiaal beskikbaar. Ongeveer drie (3) keer meer leidrade gegenereer in 2015 as vorige jare. Nuwe media-kontak gevestig in verskeie Oorde -> Medialys gevestig.

Wat van 2016? Gebruik Fakkeldraer om nuwe markte te probeer ontgin. Verkry inkoop vanaf nuwe kommando- en oorddagbesture vir die Januarie-veldtog by skole. Opleiding vir bemarkers en sprekers. Riglyne vir behoud van lede. 85-jaar verjaarsdagvieringe. Standaard vrae en antwoorde aan voornemende lede en/of media.

Teen die einde van die termyn Gevestigde jaarlikse Januarie-veldtog by skole op kommando-vlak Gebied bereik jaarliks kinders en hulle ouers met die boodskap oor waarom Voortrekkers belangrik is vir ‘n kind Erkenningstelsels met skole onderhandel op Oord-vlak Beproefde metode om Voortrekkers in nuwe area te vestig Gevestigde jaarlikse Januarie-veldtog by skole op Kommandovlak. Gebied bereik jaarliks kinders en hulle ouers met die boodskap waarom Die Voortrekkers belangrik vir ‘n kind is. Erkenningstelsels met skole onderhandel op Oordvlak. Beproefde metode om Die Voortrekkers in nuwe areas te vestig.

ADMINISTRASIE

Doelwitte is in lyn met die 6 pilare van Die Voortrekkers se Strategiese plan Opleiding (Loopbaanplan) & Gemotiveerde offisiere (Pligstate) 2.Breek Voortrekkergrense (Kommunikasie) 3.Gebruik alle kommunikasiekanale 4.Omgekeerde piramide (vlakke)-persepsie 5.SAS & Sosiale media 6.Standaardvorms vir kampe en aktiwiteite 7.Afdelings vir kommunikasie poslys 8.SAS spesialiste per oord / kategorie Doelwitte vir termyn

Wat het ons bereik? Breek VT grense dmv Kommunikasie. Vraelys insake kantoor & kommunikasie tipes en voorkeure (Dienslewering/klagtes/komplimente en voorstelle) Gebruik alle kommunikasie kanale 1.Ondersoek watter kommunikasie kanale word gebruik & verkies deur Tvl. Voortrekkers 2. Verbeter huidige dokumentasie in gebiedskantoor: Verlofvorms / aanteken register 3. Ondersoek gebruik van: Twitter / FB / Sms / Internet 4. Verbeter Tvl. webblad 5. Bemark Hou Koers Opleiding (Loopbaanplan): Volwassesake Standaardvorms vir kampe en aktiwiteite: PD & Verkennersake Afdelings vir poslys: Admin / Algemeen / PD / Verkenners / Volwassenes SAS spesialiste per Kommando/Oord (Naamlys & kontakbesonderhede) SAS en Administrasie werkswinkels Sosiale media (Naamlys van Administrateurs)

Bereik tot nou (2015): Kommunikasie : Intern & Ekstern Transvaal FB- (gesigbakkies blad) groep lede op 21/10/2015. Nuwe & meer volledige verspreidingslys vir e-pos korrespondensie & kennisgewings. Whatsapp groepe vir meer gespesifiseerde belanghebbendes soos AKL / AOL Admins. Meelewingskaartjies: Gelukwense, Verjaarsdae, Innige simpatie en Spoedige herstel. Transvaal FB: Gebruik vir kennisgewings, dringende inligting, krag of telefoonlyn probleme, gelukwense, meelewing, nuus van Kommando-, Oord-, Gebiedsaktiwiteite met foto’s daarby. Gereelde/weeklikse kantoorbesoeke deur die AGL Admin. Groter interaksie tussen AGL Admin & GL met Gebiedskantoor. Kantoor bystand verleen en netwerke bou met kundiges in verskillende velde in rekenaar, Facebook, SAS of webblad geletterheid.

Wat van ? Gemotiveerde offisiere (Pligstate). Transvaal webblad (deurlopend)

Teen die einde van die termyn Volhoubaarheid van fondasies wat reeds in die eerste twee jaar gelê is te verseker in terme van: Kommunikasie & Sigbaarheid. SAS & Pligstate / Lys van verantwoordelikhede. Transvaal webblad. Kantoor rekenaarvaardighede. Kantoor dames afronding(etiek). Interaksie tussen GDB, Gebiedskantoor en Transvaal Vories.

Penkop en Drawwertjie

WAT HET ONS BEREIK? Al die kampe het reeds programme in plek om voorsiening te maak vir voorskoolse kinders – gewoonlik die van diensdoenende offisiere. Die Voortrekkers maak voorsiening vir gesinne en enkelouers. Kundige buite Die Voortrekkers moet ook deurgegee word aan Volwasse sake. Kundigheidslys is opgedateer en nuwe SPESOP persone bygevoeg. Hoe om boksie wat aan elke kommando versprei is word positief ervaar en nuwe idees word deurgegee aan Volwasse sake. E-pos lys vir 2014 en dit werk baie goed. PD Klets. Suksesvolle Voorslag kamp aangebied. Suksesvolle GGA/GGN aktiwiteite aangebied.

WAT VAN 2016? Pligtestaat vir AKL Penkop en Drawwertjies te implementeer. Poog om CD met Voorslag liedjies betyds te versprei. Elektroniese terugvoer van GGA/GGN aktiwiteite bekend te stel. Getalle te monitor vir GGA/GGN’s – laer grade se spanne is groter en organiseerders moet voorsiening maak vir groei en nog steed kwaliteit aanbiedinge te doen. PD klets laat voortbestaan. Graad 1 – 7 offisiere betrokke kry by die evaluering op die Voorslag kamp. Oorde interaksie. Behoefte bepaal om GGA/GGN organiseerders werksessie/gesprek aan te bied.

TEEN DIE EINDE VAN DIE TERMYN Inligting deur middel van PD klets versprei. Oorde se interaksie – PD dae aanbeid en ander oorde uitnooi. Kwaliteit GGA/GGN aktiwiteite. Laer grade se offisiere betrokke kry vir hulle Graad 7 Voorslag jaar. Enige nuwe sake wat sal voorsprei uit Bosberaad van November 2015.

Verkenners

WAT HET ONS BEREIK? Nuwe Verkennerspesialisasies voorgelê. Monitor van GGA-aanbiedings. Monitor bywoningsgetalle van Verkenneraktiwiteite met die oog op beplanning, bestuur en om tendense waar te neem. PV proses – inligting beskikbaar maak en hulp vanaf die GK: Verkenners. Gebiedsjeugraad werksaamhede. Graad 8-Verkenneroffisiere kursus tydens Voriesaamtrek.

WAT VAN 2016? Inligtingsessies aangaande PV proses. Suksesvolle aanbieding van PV portefeuljewerk by gebiedsgeleenthede. Suksesvolle implementering van PV proses in die gebied.

TEEN DIE EINDE VAN DIE TERMYN Gesamentlike Gebiedsverkenner aksies. Selfoon ‘app’ vir Verkenners – deel avontuuraktiwiteite. Aanbieding van portefeuljewerk in Oord Panorama en Oord Limpopo. Alle Verkenneraktiwiteite van hoë standaard aanbied. Funksionerende kommandojeugrade. Stabiliteit binne Transvaalse Verkenners.

Staatmakers

Wat is bereik? Staatmaker ouderdom afskaling suksesvol gelei in gebied; Ope kommunikasie kanale gevestig tussen Staatmakerraad en Groepbesture; Bywoning van Gebiedstaatmaker aktiwiteite het verbeter; JOP-program suksesvol geloods in gebied, eerste in Nasionaal. Planne vir 2016: Intense bemarking onder senior Verkenners oor Staatmakerswees; Massa inlywing; Bywoning van die Feesgeleentheid (85 jaar); Transvaal Staatmakersaamtrek; Omgee projek te hersien om meer volhoubaar te maak.

GB Vergadering - GSL Werner Beineke – 22 Aug 2015 Doelwitte is in lyn met die ses (6) pilare van Die Voortrekkers se Strategiese plan 2017: 1."Om ʼn tevrede ledekorps te ontwikkel en behou." Staatmakers ingelig hou via e-pos en Bakkiesblad; Bemarking onder matriek Voortrekkers en tersiêre opleidings instansies waar groepe in omgewing is; Ope Staatmaker vergaderings waar enige lid welkom is en punte bespreek kan word; Doelwit: Om tenminste twintig (20) nuwe Staatmakers in te lyf in "Om goeie volwasse leiers te trek, te ontwikkel en te behou." Bemarking onder jong Volwassenes, tersiêre instellings; Kruisbestuiwing tussen Staatmakergroepe; Doelwit: 50% van Transvaal Staatmakers tenminste een (1) formele opleiding kursus per jaar voltooi. Doelwitte vir termyn :

Doelwitte vir termyn : (vervolg) 3."Om te beweeg na´n gedeelde oortuiging van wat begronding is en om alle aktiwiteite te belyn." Wan persepsie van Staatmakers uit te weg te ruim en te verander; Doelwit: Staatmakerbeeld te bevorder. 4."Om ons finansiële posisie te versterk deur diversifisering." Ledegeld van Staatmakers te hersien sodat betrokke Staatmakers voordeel sal geniet, maar moet aan minimum vereistes voldoen: 1 Gebiedskamp bywoon; 2 Gebied Staatmaker aktiwiteit bywoon; 1 Kommando- / Oord geleentheid betrokke by wees deur diens te verrig tydens geleentheid per kwartaal. Doelwit: Gebiedsledegeld in persentasie (%) verminder vir deelnemende Staatmakers.

Doelwitte vir termyn (vervolg) 5."Om in alle aspekte doeltreffend en effektief te wees, gemeet teen wêreldklas standaarde." SAS opleiding aan Groepbesture; Groepleiers gesprekke; Besoeke aan Staatmakergroepe; Staatmakers aanmoedig om formele opleiding deur VAT-model; Doelwit: Alle Staatmakers op SAS korrek te registreer en SAS opleiding te verskaf aan enige Staatmakergroep wat so behoefte sou hê. 6."Om deelnemende gemeenskappe te vestig en deur sigbaarheid goeie verhoudinge te bou." Gebied Staatmaker aktiwiteite beter bygewoon word, minimum van 6 groepe wat ʼn geleentheid bywoon; Omgeeprojek wat volhoubaar is; Doelwit: Staatmakers meer betrokke maak in Voortrekker aktiwiteite op Gebied-, Oord- en Kommandovlak. GB Vergadering - GSL Werner Beineke – 22 Aug 2015

Volwasse sake

Kursusgangers Aanbieders/Organiseerder

Kursusgangers Aanbieders/Organiseerder

Kursusgangers Aanbieders/Organiseerder

Volwasse Opleiding Verrykingskursusse Afrikanerlewe Geskiedenisbevordering Godsdiens in Voortrekkerpraktyk Kampering Kommunikasie Kreatiwiteit Lewenskuns Makkerhulp Praktiese spanhantering Sang en Spele Seekunde Seilkunde Seremonies Speletjies Stap en toer Veldwerk Volksdanse Waterwerk Akkreditasiekursusse Avontuurfassilitering Aanbiedingsvaardighede Voortrekkerspyseniering Jongleiers ontwikkelingsprogram Toerustingskursusse Intree Spanhantering Voortrekkerbestuur Gemeenskapsleiers

Bereik tot nou (2 jaar termyn) Voriesaamtrek (gesinne) Maart Opleidingsnaweek ingestel Hoe Om Boksie (GK) & Boek (NK) JOP (module 1 aangebied) Spanhantering graad 8 Offisiere Aanbiedingsvaardighede (NK) Alle kursusse hersien (NK)

Om te bereik in 2016 Suksesvolle Voriesaamtrek & Maart Opleidingsnaweek Hoe Om Boksie - Verkenners Staatmakers by 3 tot 4 opleidingsgeleenthede JOP – bied 3 tot 4 modules aan

Om te bereik volgende (2 jaar) Inskrywings (GKVS) deur SAS Voriesaamtrek & Maart kamp JOP (al 10 modules aangebied) Kruisbestuiwing oor oorde/gebiede Aandag aan versoeke van Oorde Hou Koers artikels geargiveer & Hoe Oms geidentifiseer

Oorde se versoeke Versoeke nie “vreemd” ‘n Opleidingsgeleentheid in elke oord Persone vanuit alle kommando’s opleidingsgeleenthede bywoon

GebiedsLeier

Wat Is Bereik? Doenplan geaktiveer Opvolgbeplanning GebiedskampeNasionale Kampleierskonferensie GK Gebiedskampe Opleiding tydens Vorie Saamtrek Kampe besoek Operasionalisering van 6 pilareGebiedsplan Aanbiedings Breek VT Grense:Wyer verteenwoordiging / Betrokkenheid

Wat Van 2016? Doenplan 2 GK GebiedskampeOpdatum verslae Finansiële verslae Opvolgbeplanning Wetgewing (Risiko) Gebiedsplan Verskuiwing van VT Grense 85jaar Feesvieringe Hoofbestuurinisiatiewe

Vir Die Res Van Die Termyn? Afhandel Verkiesing Oorgee

2 Ek wil nie Ek kan nie Ek wil graag Hoe gaan ‘n mens te werk Ek sal probeer Ek kan Ek sal Ek HET!!!! Tema 2016: Hier Is Ons, Om die Verskil te Maak

DANKIE