Selfdegeslagverhoudings

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
“omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die brood” 1 Kor 10:17.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Dooie woorde wat Lewend maak!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Selfdegeslagverhoudings Gooi die NG Kerk die Bybel weg? Verander ons die Bybel se boodskap? Pas die kerk by die wêreld aan? Word sonde nou getolereer?

Selfdegeslagverhoudings Gooi die NG Kerk die Bybel weg? NEE Verander ons die Bybel se boodskap? NEE Pas die kerk by die wêreld aan? NEE Word sonde nou getolereer? NEE

Selfdegeslagverhoudings Gooi die NG Kerk die Bybel weg? Die NG Kerk neem die Bybel IN SY GEHEEL baie, baie ernstig op! Ons lees dit nie as ‘n kitsresepteboek nie. Ons lééf dit as die voortgaande verhaal van God wat op pad is met die mensdom.

Selfdegeslagverhoudings Verander ons die Bybel se boodskap? Johannes 1:14 Jesus Christus het opgestaan, Hy leef en Hy regeer vandag oor die kerk. Ons herhaal nie die Bybel nie. Ons volg die lewende Christus wat ons in ons konteks lei deur sy Woord en Gees.

Selfdegeslagverhoudings Pas die kerk by die wêreld aan? Ons word nie gevorm deur die wêreld nie, maar deur God wat ons stuur na die wêreld. Ons ontmoet Christus in mense in die wêreld en dit verander ons. Rut, Jona, JESUS, Handelinge 10-15 Apartheid, Vrou in amp, Kindernagmaal

Selfdegeslagverhoudings Word sonde nou getolereer? Die nuwe lewe in Christus is ‘n pad van heiligmaking waarin ons voortdurend wegdraai van die sonde en vernuwe word. In ons gereformeerde verstaan is ons seksualiteit nie sonde nie, maar hoort dit binne die konteks van liefde en trou.

Selfdegeslagverhoudings VOLWAARDIGE lid van die Wat maak van jou ‘n VOLWAARDIGE lid van die liggaam van Christus? Net EEN ding: Jou doop en geloof in JESUS CHRISTUS. Galasiërs 3:26-29

Selfdegeslagverhoudings Gaan die kerk skeur? Dit hoef nie en dit behoort nie. Romeine 14 Ons het een Here en een Gees. Ons is deel van die een liggaam, al het ons verskillende oortuigings. Christus hou Self sy kerk in stand!