De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met."— Transcript van de presentatie:

1

2 Om GOD LIEF te hê

3 DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

4 BETEKENIS HART = Met jou LEWE SIEL = Met jou INTIEMSTE BINNESTE
VERSTAND = GEDAGTES gevul met LIEFDE vir HOM

5 JESUS VRA HET JY MY LIEF? JOH 21: Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei.

6 JESUS VRA HET JY MY LIEF? JOH 21: Hy vra hom weer die tweede maal: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op.

7 JESUS VRA HET JY MY LIEF? JOH 21: Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Here, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jesus sê vir hom: Laat my skape wei.

8 JESUS VRA HET JY MY LIEF? ‘n Persoonlike vraag
Nie oor die wonderlike visvangs nie Nie net met woorde nie Meer as gesin, familie en vriende Praktiese uitlewing Spreek van versorging en beskerming

9 MOENIE DIE WêRELD LIEFHê NIE
1 JOH 2: Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.

10 MOENIE DIE WêRELD LIEFHê NIE
1 JOH 2: Want alles wat in die wêreld is — die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe — is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld. 17 En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.

11 MOENIE DIE WêRELD LIEFHê NIE
Begeerlikheid van die vlees = HARTSTOG, SLEGTE BEGEERTES Begeerlikheid van die oë = TOWERY, DOBBEL Grootsheid van die lewe = KONINGKRYKE, STAATSMAN

12 WANDEL DAN IN LIEFDE EFES 5:2 2 en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.


Download ppt "Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met."

Verwante presentaties


Ads door Google