Hartlik welkom in die Erediens!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Hartlik welkom in die Erediens! Sondag, 9 Junie 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Pinksterfees-nagmaal Tema: Leer ken die Gees opnuut Prediker: Ds.Maryke van Niekerk

“Connect the dots”…

Open my oë, my hart en my ore Maak my nou stil, Heer Maak my nou stil, Heer Ek wil na U luister My hart vir U oop maak Dat U my kan aanraak Open my oë, my hart en my ore Dat ek U leer ken, Heer, En voor U kan lewe

As gelowiges ken ons God die Vader wat vir ons sorg en vir ons lief is. Ons ken die Verlosser wat ons sonde en skuld kom wegneem. Daar is egter baie keer meer van ‘n vaagdheid as dit kom by die Derde Persoon van die Drie-Eenheid, die Heilige Gees.

My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af tot op die dag van Sy hemelvaart. - Handelinge 1:1

Handelinge – Alles wat Jesus daarna doen Laaste gebeurtenis in Lukas = Hemelvaart Eerste gebeurtenis in Handelinge= Hemelvaart Lukas – Alles wat Jesus gedoen en geleer het van die begin af tot op die dag van Sy hemelvaart Handelinge – Alles wat Jesus daarna doen

Jesus is steeds aan die werk! Jesus is steeds aan die werk vir ons! Jesus is steeds aan die werk vir ons en saam met ons!

Aanbid ons ‘n Twee-Eenheid of God Drie-Enig???

Die kerk praat baie oor die Gees Die kerk praat baie oor die Gees. Ons preek die leer van die Heilige Gees. Ons praat daarvan om met die Gees vervul te wees, met die Gees saam te leef en te wandel, die vrugte van die Gees te hê en om deur die Gees vertroos te word. Tog is dit moontlik om met al die leerstellings van die Heilige Gees bekend te wees, maar Hom steeds nie te ken nie…

Bruismeel Room Sprite = 1 botterbroodjie

Vader Heilige Gees Seun

= H20

WATTER ROL SPEEL DIE HEILIGE GEES IN ONS LEWE?

Die Heilige Gees trek ons na en verbind ons met Christus Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie. Johannes 6:44

2) Die Heilige Gees help ons om te bid Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. (Rom. 8:26-27)

5) Die Heilige Gees lei ons Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei. (Johannes 16:13)

Die Heilige Gees trek ons na en verbind ons aan Jesus; Die Heilige Gees help ons om te bid; Die Heilige Gees leer ons; Die Heilige Gees herhinner ons;

5) Die Heilige Gees lei ons; 6) Die Heilige Gees produseer vrugte in ons lewe; 7) Die Heilige Gees gee vir ons krag.

Wat beteken dit om Geesvervuld te wees?

Geesvervulling is nie opsioneel nie, dit is ‘n opdrag van God! …Laat die Gees julle vervul…

As ons nie Geesvervuld is nie, mis ons God se doel met ons lewe!

Die Heilige Gees moet nie net iemand in ons lewenshuis wees wat soos ‘n loseerder in die buitekamer woon nie. Hy moet nie net ‘n gedeelte van ons lewe beheer nie, maar moet beheer hê oor ons ganse lewe.

Daarom beteken om Geesvervuld te wees om elke sleutel van elke deel van ons huis aan die Gees oor te gee!

Is Geesvervuldheid permanent??? Geesvervulling is nie net ‘n eenmalige ervaring of ooreenkoms met die Heilige Gees nie

HOE KAN EK GEESVERVULD LEEF?

So het ons dan deur die geloof die Gees ontvang wat God beloof het. - Galasiërs 3:10-14 Ons ontvang nie die Heilge Gees deur goeie werke of sekere rituele nie…

Ons ontvang die volheid van die Heilige Gees deur vir God daarvoor te vra en dit in die geloof te ontvang.

Hoe weet ek dat ek Geesvervuld is? As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee- die Vader van die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir die wat vra. - Lukas 11:13 So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in My Naam vra.” – Johannes 15:16

Wat is die dinge wat Geesvervulling keer? Vrees keer Geesvervulling; Sonde keer Geesvervulling; Onkunde keer Geesvervulling; Tradisie keer Geesvervulling

Ons moet nie net weet van die Heilige Gees nie, ons moet die Heilige Gees KEN!

God nooi elkeen van ons uit om in die diep kant van die water te beweeg…

Dankoffers & aankondigings

En gryp my hart weer terug O, Vader U gesig Is waarop ek my rig U oë rus op my, U kind En gryp my hart weer terug

Soos kinders wil ek gaan Geseënd, genees, versadig Heer O, Jesus raak my aan Soos kinders wil ek gaan Geseënd, genees, versadig Heer Sal ek U liefde leef!

O, Gees blaas aan die vuur Wat eens so hoog brand hier Herlaai my lamp Laat U lig brand ‘n Liefdesvonk wat duur

Ontvang die Here se seën

Amen