Filp. 2: 5 - 8.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Filippense 2:1-13 PowerPoint agtergrond
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Keerpuntgebeurtenisse
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Voorstelling 2013.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Mense van die lig Ef. 5:8,9 en 6:10-20 Charl du Plessis.
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Filp. 2: 5 - 8

Filp.2: 5-8 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.

ONS BID SAAM.

Ma.- aand Die tema: “WATTER RAAD GEE MY ADVISEUR AAN MY!”

MY ROLMODEL: “Doen wat ek DOEN, want dit is MY WOORDE!”

GRENS 1: Jesus gee prys sy eie “GERIEF” en “GEMAK”. Hy word DIENAAR!

Filp. 2:5 “... Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was!”

Grens 2: Jesus daag die SOSIALE GRENSE van Sy tyd uit!

Grens 3: Jesus breek deur GEOGRAFIESE GRENSE en gaan WÊRELD WYD!

Grens 4: Die INNERLIKE grens van WEERSTAND en TEENSTAND!

Onthou Jesus se BELOFTE: My GEES gee ek aan julle, HY sal julle krag gee, om die Koninkryk van God te laat AANBREEK hier en nou reeds!