De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.

Verwante presentaties


Presentatie over: "ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending."— Transcript van de presentatie:

1

2 ONS KRAGKRISIS Feitesending

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26 2 Tim. 3: 5,7 “ mense wat n gedaante van godsaligheid het , maar die krag daarvan verloen het “ wat altyd leer , maar nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie 2 Tim 4: 4 “ en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels van mense”

27

28 Mig. 4 :5 “ want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy god , maar , ons sal wandel in die Naam van Jahweh onse Elohim , vir ewig en altoos Haggai 2 :5 “ met betrekking tot die verbond wat Ek met julle gesluit het by julle uittog uit Egipte en My Gees sal in julle midde bestendig bly ; wees nie bevrees nie “ Matt. 6 : 13 “ U lei ons nie in versoeking nie , want aan U behoort die Koninkryk , en die Krag en die heerlikheid , tot in alle ewigheid , amen !!

29 Matt. 28 : 18 “Jashuah se ; aan My is gegee alle mag ( en krag daarmee saam ) in die hemel en op die aarde “

30

31 2 Kron 16: 9 “ want Jahweh - Sy oe deurloop die hele aarde om diegene kragtig te ondersteun wie se hart op Hom gerig is Psm. 18 : 30-34 “ want met U loop ek n bende storm , en met my God spring ek oor n muur die weg van Jahweh is volmaak ; die woord van Jahweh is gelouter; Hy is n skild vir almal wat by Hom skuil want wie is God , buiten Jahweh , en wie is n rots behalwe onse God ? Jahweh is dit wat my met KRAG omgord , en my weg volkome maak Hy maak my voete soos die van n ribbok , en Hy laat my staan op my hoogtes

32 Psm. 29 : 3,4,7,8,10,11 “die stem van Jahweh is op die waters , die God van eer en donder ; Jahweh is op die Groot Waters Die stem van Jahweh is met KRAG ; die stem van Jahweh is met heerlikheid Die stem van Jahweh slaan met vuurvlamme uit Die stem van Jahweh laat die woestyn bewe ; Jahweh sit oor die watervloed ; ja , Jahweh sit as Koning tot in ewigheid Jahweh sal Sy volk sterkte (krag) gee – Jahweh sal Sy volk seen met vrede “ Psm . 68 : 36b “ die God van Israel – Hy gee aan Sy volk sterkte en KRAGTE” Psm. 21 : 14 “ verhef U , Jahweh in U sterkte , ons wil U heldekrag eer met psalmgesang !” Spr. 18:10 Die Naam van Jahweh is n sterk vesting , die regverdige hardloop daarin en word beskerm ( soos Psm . 91 )

33

34 Luk.24 : 49 “ en kyk , Ek stuur die belofte van My Vader op julle . Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met KRAG uit due hoogte “ Hand.1 : 8 a “ maar julle sal KRAG ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom …..” Efes. 6 : 10 ( vry vertaal ) Word sterk deur die KRAG in Jashuah – deur eenwording met Hom ; verkry jou KRAG van Hom – daardie KRAG wat deur Sy onbeperkte mag voorsien word 2Tim 1 : 7 Jahweh het ons nie n gees van vreesagtigheid gegee nie – maar n Gees van KRAG , liefde en selfbeheersing ! 1Thess. 1 : 5 “ want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie , maar ook in die KRAG en in die Heilige Gees en in die volle versekerdheid 1 Kor. 2 : 4,5 “ en my rede en my prediking was nie met oorredende woorde van menslike wysheid nie , maar in die betoning van Gees en KRAG , sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie , maar in die KRAG van Jahweh “ Efes. 3: 16 ,17(14-21) “dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van Sy heerlikheid om met KRAG versterk te word deur Sy Gees in die innerlike mens- sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon

35 2 Kor. 12 : 9.10 “ en Hy het vir my gese : My genade is vir jou genoeg , want My KRAG word in swakheid volbring “ want as ek swak is , dan is ek sterk

36 Jak . 5 :16 “Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot KRAG !! “

37 Luk . 10 : 19 “ kyk , Ek gee julle die mag om op slange en skerpioene te trap , en oor al die krag van die vyand – en niks sal julle ooit skade doen nie “ 2 Kor . 10 : 3-5 “ want alhoewel ons in die vlees wandel , voer ons die stryd nie volgens die vlees nie , want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie , maar KRAGTIG deur Jahweh om vestings neer te werp , terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van Jahweh , en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Jashuah

38 Fil. 4 : 13 “ ek is tot ALLES in staat deur Jashuah wat my die KRAG gee !!!!!! “


Download ppt "ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending."

Verwante presentaties


Ads door Google