De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Keerpuntgebeurtenisse

Verwante presentaties


Presentatie over: "Keerpuntgebeurtenisse"— Transcript van de presentatie:

1

2 Keerpuntgebeurtenisse
Slegte nuus! Keerpuntgebeurtenisse

3 Job en sy vrou En jy?” Verloor dit? Groei nader aan Here?

4 Geloofsgroei en -sekerheid
Geen straf ooit! 14Hoeveel te meer sal die bloed van Christus ons gewete bevry van die las van dade wat tot die dood lei, sodat ons die lewende God kan dien! Hiervoor het Christus immers Homself as volkome offer deur die ewige Gees aan God geoffer (Hb. 9: 14).

5 Geloofsgroei en -sekerheid
Die vier perde van Openbaring 6! Al gaan ek ook deur ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie. U stok en U staf... (Ps. 23).

6 1 Kor. 10: 13 “Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ’n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra”. God Satan

7 Geloofsgroei en -sekerheid
(God tugtig wel) Hb “...want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem. 7 As julle die tugtiging verdra, behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig nie? 8 Maar as julle sonder tugtiging is, wat almal deelagtig geword het, dan is julle onegte kinders en nie seuns nie”

8 Geloofsgroei en -sekerheid
(God tugtig wel) Ef. 6: 4 4En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil

9 Geloofsgroei en -sekerheid
God troos ook! Jakobus 1: 2 – 4 2My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. 4En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming.

10 Geloofsgroei en -sekerheid
God troos ook! 1 Pet 1: 5 – 7 . 5En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. 6Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings 7sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus.

11 Keerpuntgebeurtenisse in ons lewe?
God Satan

12 Lazarus Die gebeure Die betekenis daarvan
Jesus wys sy mag oor lewe en dood. Hy maak hulle gereed vir sy eie dood en opstanding. Hy is self God, wat beskik oor lewe en dood. Hy teken sy opofferende liefde deurdat Hy eintlik sy lewe gee t.w.v. sy vriend, waardeur sy plaasvervangende kruisdood verduidelik/

13 Lazarus Die gebeure het ’n ander doel (: 15 & 42) Metateks
... en ter wille van julle is Ek bly dat Ek nie daar was nie, sodat julle kan glo. ...maar Ek het dit gesê ter wille van die skare wat hier rondom staan, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het

14 God is nie ’n passiewe, nie-almagtige toeskouer nie!
Lazarus ”Ek is bly hieroor” Jesus „bewerk” hierdie situasie God bestuur keerpuntgebeurtenisse! God is nie ’n passiewe, nie-almagtige toeskouer nie!

15 Vraag: Wat verstaan jy onder die voorsienigheid van God?
Antwoord: Die almagtige en oralteenwoordige krag van God waardeur Hy hemel en aarde en al die skepsels asof met sy hand nog onderhou en so regeer dat lower en gras, reën en droogte,  vrugbare en onvrugbare jare, voedsel en drank, gesondheid en siekte, rykdom en armoede en alles, ons nie per toeval nie, maar uit sy Vaderhand toekom. Kategismus (So 10, V/A 27) sê: Mt 10 29“Is twee mossies nie vir ’n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. 30Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. 31Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as

16 Ons smart is ook Jesus se smart!
Lazarus Jesus is ontsteld en huil! Hb. 4 15Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. Ons smart is ook Jesus se smart!

17 Mag God ons vashou en ons geloofsgroei laat beleef!
Hb. 4: 16 16Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. Jesus het ’n keerpuntbelewenis gehad aan die kruis En dit is ook ons groot keerpunt!

18 vir mekaar vir jouself! Stil gebed


Download ppt "Keerpuntgebeurtenisse"

Verwante presentaties


Ads door Google