De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4; 13-18.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4; 13-18."— Transcript van de presentatie:

1 Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4; 13-18

2

3

4 Ek is wat ek doen. Ek is wat ander mense van my sê. Ek is wat ek het

5 “U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ’n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het vervul my met verwondering.” Ps 139:13,14

6 Daar is niemand soos jy nie!

7 Meer werd as: as die wilde voëls (Matt 6:26) as skape (Matt 12:12) as die rydom van die wêreld (Matt 16:24-26)

8 . “Julle is gekoop en die prys is betaal.” 1 Kor 6:20

9 “Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook.” 1 Joh 3:1

10 Jy en ek is God se kunswerk!


Download ppt "Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4; 13-18."

Verwante presentaties


Ads door Google