De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Voorstelling 2013.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Voorstelling 2013."— Transcript van de presentatie:

1 Voorstelling 2013

2 Psalms 23 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
Ryan Bennin Psalms 23 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.

3 Werp al julle bekommernis op Hom want Hy sorg vir julle.
Christine Bosch 1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom want Hy sorg vir julle.

4 Anrù Botha Hebreus 11:1 "Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie."

5 Psalm 100:2 Dien die Here met Blydskap!
Theunis Botha Psalm 100:2 Dien die Here met Blydskap!

6 Niël Cronjé Romeine 8: 18 Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekans sal laat aanbreek nie.

7 Carike Grobler Joh 8:12 Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.

8 ‘Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.’
Candice Hobbs Filippense 4 vers 13 ‘Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.’

9 FILIPENSE 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Bianca Marais FILIPENSE 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

10 Carlé Pienaar Psalms 138:8 Die HERE sal dit vir my voleindig! U goedertierenheid, HERE, is tot in ewigheid: laat nie vaar die werke van u hande nie!

11 FILIPPENSE 4:13 EK IS TOT ALLES IN STAAT DEUR HOM WAT MY KRAG GEE.
ERNST STAPELBERG FILIPPENSE 4:13 EK IS TOT ALLES IN STAAT DEUR HOM WAT MY KRAG GEE.

12 Corrie van Deventer Spreuke 3: 5-6
Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë dan sal Hy jou paaie gelyk maak. Corrie van Deventer

13 Jean-Roux van Huyssteen
Jesaja 51:12a “Ek is die Here, Ek bring uitkoms vir julle.” Dit se vir my dat dit nie saak maak hoe moeilik dinge lyk nie, God sal uitkoms gee.”


Download ppt "Voorstelling 2013."

Verwante presentaties


Ads door Google