“Posting” die nuwe lewe?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

VAKBONDE TERME.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Voltooi die vers....hoe maak mens?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Hartlik welkom in die Erediens!
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

“Posting” die nuwe lewe?

Youtube

Selfoon higiëne is nodig: Wêreld het verander ‘n Vorige generasie kan nie leiding neem nie. Baie verhoudinge is “online” FB/Snapchat/Instagram/Twitter/E-mail/WA Reels: Do’s ..... Dont’s .....

Hoe klink die volgende stel algemene reëls, en wat kan ons dalk byvoeg? Die mens wat voor jou sit is altyd die belangrikste LOS ander se sienings/ervarings Geen fight hier te fight nie Onthou altyd: What happens online, stays online – forever. ?

Verslawing Hoekom kan iemand verslaaf raak aan sosiale media? Ken u dalk so iemand? Pay-off. Voel goed. Thumbs up. Goedkeuring. Are you posting or living? Hoekom is goeie selfoon higiëne nodig? ?

Bullying Hoe sien julle boelie op SM? Wat van die volgende is boelie? Video van jou gemaak en gepost? Partytjie Private foto aangestuur? Lelike goed is van jou per WA aangestuur. Jy is bv die enigste wat nie uitgenooi is na ‘n partytjie toe nie. Jy is verkleineer/ afgebreek met iemand se post. Iemand mik duidelik op JOU iets met sy/haar status. Unfriend/ geblok

Wie is al geboelie? En hoe het dit gevoel? Het jy dalk al self geboelie en nie besef jy was besig hiermee nie? Wil julle nie iets hieraan begin doen in julle eie midde nie? Wat kan julle doen?

Sexting Hoekom doen jongmense dit? Fine print (Once = allways/ forensies/ hack) As jy seksueel eksplisiete foto’s, woorde, media, video’s aanstuur is dit sexting en - as 1 vd 2 partye minderjarig is = ernstige seksuele misdryf. As jy ‘n foto van jouself of ander minderjarige aanstuur tree verspreiding van kinderpornografie in en kan jy lewenslank met ‘n vonnis teen jou naam loop. So iets op jou foon? ? Gevolge van sexting?

Youtube

Porn 12 -17 jaar is die mees gereelde porn besoekers Meer as 400 milj websites 79% van Christen jongmense het al gekyk Werking: Dopamine (Heroin) en oksitosine (bind/cuddle) Probleem: Brein kan nie onderskei wanneer hy dit sien tussen die regte ding en beelde nie en dan bou jy “verhouding” met beelde. Breinpaaidjies. Verslawing

Youtube

Drug van die nuwe millenium (Jy vs oupa) Gevolge van porn Dit vorm jou brein met breinpaaidjies – en dit bepaal jou seksuele gedrag later Seks raak net ‘n megansiese handeling. Abnormaal raak normaal. Liefdesverhouding/ skuldgevolens ens in die huwelik word beinvloed Emosionele afstomping ADHD/OCD

Wat kan jy doen? Neem iemand in jou vertroue (Covenant Eyes) Ruk jou oog uit as dit moet. (Mat 5:29-30) Oorlog/ verwyder foon Soek die oorsaak. Dit is nie ander se skuld nie Nusskierigheid/pyn/skewe verhoudinge Soek God met jou hele hart Bid en maak dit ‘n saak tussen jou en God. “Relapse” Vergifnis

APPS X3Watch – elke 2 weke word die sites wat besoek is per epos aangestuur en moontlike verdagte websites uitgelig. Net Nanny – Filter websites. Monitor FB asook fotos wat geplaas word. Gee beheer oor hoeveelheid tyd ens wat op foon spandeer word. Uitstekende program Covenant Eyes/ Porn Blocker/ Porn addiction/ Victory Adult content managment – diensverskaffers