“gevangene van die wet”

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

“gevangene van die wet” Teks: Rom 7:23 “gevangene van die wet”

Hoe gevange? 1. Sonde: Gal 3:22 2. Satan: Luk 13:16 3. Eie sisteme (polities, finansieël): Ps 9:16 4. Depressie: Ps 88:9 5. Eie woorde: Spr 6:2

Gevangene in skool Gevangene in portuurgroep/vriendekring Gevangene in my werk Gevangene in my huwelik Gevangene in die huis Gevangene in emosionele stryd Gevangene in myself

Hulp om vry te kom (Ps 71:4; Ps 97:10) 7 S l e u t e l s Hulp om vry te kom (Ps 71:4; Ps 97:10)

1: Vergewende liefde ...vergewe mekaar se foute en gee aan elkeen 'n vars, nuwe begin. Gevolg: Familielede ervaar hulle word met onvoorwaardelike liefde aanvaar. Ontdekking: God vergewe ons, want Hy werk met genade.

 2: Dienende liefde ...maak erns met mekaar se behoeftes en probeer daaraan voldoen. Gevolg: Familielede ervaar begrip en waardering. Ontdekking: God dra ons belange op sy hart.

 3: Volhardende liefde ...hou uit en aan ten spyte van probleme en moeilikhede. Gevolg: Familielede ervaar beloftes word nie net gemaak nie, maar ook gehou. Ontdekking: God sal die goeie werk wat Hy in ons begin het, vir seker klaarmaak.

 4: Beskermende liefde ...maak van 'n familie 'n veilige hawe. Gevolg: Familielede ervaar dat hulle veilig en geborge is. Ontdekking: God is ons 24-uur-7-dae-52-weke-Beskermer.

 5: Feesvierende liefde ...laat elke familielid spesiaal voel. Gevolg: Familielede ervaar hulle word vertroetel en is belangrik. Ontdekking: God jubel en juig oor ons.

 6: Vernuwende liefde ...verfris, versterk en ondersteun die familieband. Gevolg: Familielede ervaar daagliks 'n vars sekerheid dat hulle aan mekaar behoort. Ontdekking: God se trou is elke môre vars en nuut.

7: Vriendskapsliefde ...het elkeen se goeie lief, vier die verskille en leef saam met die slegte. Gevolg: Familielede ervaar lewenslange "commitment" en vriendskap. Ontdekking: God is ons beste Vriend.

Dank vir bevryding

10 waardevolle wette Eerste gebod: Ek, die Here jou God, belowe jou dat as Ek die eerste plek in jou lewe inneem, jy geen ander gode sal wil dien nie – Ek sal die eerste en ereplek in jou lewe hê. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Tweede gebod: As ek in jou hart is, belowe Ek dat jy geen gesnede beeld van My sal maak nie. Dit sal nie nodig wees nie, want jy sal self my beeld dra. Onthou, die Heilige Gees maak dat jy al hoe meer lyk soos Ek jou wil hê. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Derde gebod: As jy My liefhet, sê Jesus, belowe Ek jou dat my Naam nooit as 'n vloekwoord of ligtelik of tot jou eie voordeel misbruik sal word nie, maar steeds in alle omstandighede deur jou in ere gehou sal word. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Vierde gebod: As Ek die ereplek in jou lewe het, daardie spesiale eerste plek, belowe Ek jou dat die Sondag die hoogtepunt van die week vir jou sal wees. Dit sal vir jou 'n vreugde wees om kerk toe te gaan – nie 'n dag om na op te sien nie, maar om na uit te sien! Dit sal 'n dag wees waar jy saam met die res van my familie by My, jou hemelse Vader, se voete kan kom sit. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Vyfde gebod: As Ek jou lewe is, belowe Ek jou dat dit vir jou 'n voorreg sal wees om jou ouers te eer en lief te hê. Dit sal nie vir jou moeilik wees nie, want agter hulle sal jy My sien wat hulle vir jou uitgekies en geleen het. Ouers, leef so dat julle kinders My in julle lewe raaksien, dan belowe Ek julle dat hulle My nog sal volg tot in hulle oudag. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Sesde gebod: Ek belowe jou dat as jy met my sagte oë na mense kyk, jy nooit iemand sal wil seermaak of kwaad aandoen nie, wat nog te sê doodmaak. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Sewende gebod: Ek belowe jou dat as jy My liefhet, dit nie vir jou moeilik sal wees om aan jou lewensmaat getrou te wees nie. Gee My die ereplek in julle huwelik en Ek sal julle liefde vir mekaar soos 'n vlam aan die brand hou en julle geluk in my hande bewaar en vashou. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Agste gebod: As Ek op die troon van jou lewe sit, belowe Ek dat jy nie daarop gesteld sal wees om iets van 'n ander te neem nie. Jy sal elke dag vra: Waar en aan wie kan ek iets géé? Maar néém? Nee, nooit! Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Negende gebod: As Ek in jou lewe is, sal dit nie meer vir jou lekker wees om van 'n ander kwaad te praat nie. Ek belowe jou dat Ek jou deur my Gees 'n lojale mens sal maak wat die goeie in ander mense soek en daarom nooit 'n woord sal sê as dit nie iets goeds kan wees nie. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.

Tiende gebod: Ek belowe dat Ek jou deur my Gees so met dankbaarheid sal vul dat jy niks meer sal begeer nie. Jy sal tevrede wees met wat jy het en besef dat God gee soos Hy dit nodig vind. As Hy gee, gee Hy altyd genoeg sodat niks jou sal ontbreek nie. Gemeente: Ons familie sal U wil doen.