Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016
Mev. A Kleynhans Mev. A Treurnich Adjunk Hoofde Beheer Liggaam Ouers Baie Dankie Mev. A Kleynhans Mev. A Treurnich Adjunk Hoofde Beheer Liggaam Ouers
Oorspandering op Uitgawes: - Salarisse en Toelaes 172 000 Terugblik op 2015 Inkomste Tekort 357 000 Oorspandering op Uitgawes: - Salarisse en Toelaes 172 000 - Revue 34 000 - Personeel Kursusse 27 000 - Bemarkingskoste 46 000 - Krieket Klubhuis 66 000 Bruto Tekort 702 000
Besparings op Uitgawes: - Onderhoud en Instandhouding 24 000 - Munisipale Dienste 220 000 - Kurrikulêr (Handboeke ens.) 99 000 - Sport 20 000 - Noodhulp & Medies 6 000 - Fotostaat en Drukwerk 154 000 - Rekenaars 76 000 - Kultuur / Fotoblad 85 000 - Kapitale Projekte 18 000 Totale Besparings 702 000 Netto soos begroot!
Opsomming van Inkomste INKOMSTES BEGROOT 2015 WERKLIK 2015 BEGROOT 2016 Skoolfonds 9 300 000 8 841 000 10 098 000 Fondsinsameling 640 000 660 000 695 000 Ander Inkomste 428 000 510 000 475 000 TOTAAL R 10 368 000 R 10 011 000 R 11 268 000
Opsomming van Uitgawes BEGROOT 2015 WERKLIK 2015 BEGROOT 2016 Onderhoud en Instandhouding 654 500 630 500 615 000 Vervoer 348 000 382 000 Salarisse en Toelaes 4 116 000 4 288 000 5 070 000 Munisipale Dienste 1 260 000 1 040 000 1 140 000 Leerlingfunksies 102 000 136 000 66 000 Kurrikulêr (Handboeke ens.) 402 000 303 000 362 000 Sport 144 000 124 000 192 000 Kultuur 59 000 135 000 Noodhulp 24 000 18 000 Kursusse 108 000 174 000 Skoonmaakmiddels 60 000 Administrasie 1 212 000 1 058 000 Ander Uitgawes 636 000 748 000 786 000 Rekenaar Uitgawes 336 000 260 000 462 000 Kapitale Uitgawes 713 500 695 500 504 000 TOTAAL R 10 260 000 R 9 903 000 R 11 190 000
KAPITALE UITGAWES Paaiemente - Rekenaars 294 000 Opgradering van Klaskamers 120 000 Meubels vir Klaskamers 90 000 Totaal R 504 000
SAMEVATTING INKOMSTE R 11 268 000 UITGAWES R 11 190 000 SURPLUS R 78 000
Skoolfonds : 2016 R16 500 per Leerder BETAAL OPSIES Eenmalig - voor 1 MAART 2016 (R1 500 korting) R15 000 Maandeliks Kontant / Tjeks of Internet - Januarie tot Oktober 2016 10 Paaiemente @ R1 650 - Januarie tot Desember 2016 12 Paaiemente @ R 1 375
Daar word besluit dat: Skoolgeld vir 2016 ten bedrae van R16 500 per leerder per jaar soos begroot en voorgelê, sodanig vasgestel en gehef word Die begroting soos voorgelê goedgekeur word Die beheerliggaam die reg het om interne skuiwe binne die begroting te maak om oorskotte en tekorte aan te suiwer op voorwaarde dat die totale begroting nie oorskry mag word sonder die goedkeuring van ‘n ouervergadering nie Alle ouers verplig sal wees om die volle bedrag van skoolfonds te betaal tensy hulle vrygestel of gedeeltelik vrygestel word ooreenkomstig die skolewet EN die nakoming van die vrystellingsvereistes soos deur die skolewet en beheerliggaam bepaal