De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LO Graad 11 Kwartaal 4.

Verwante presentaties


Presentatie over: "LO Graad 11 Kwartaal 4."— Transcript van de presentatie:

1 LO Graad 11 Kwartaal 4

2 Eksamen 29 Oktober 80 punt vraestel 90 minute
Leer alle powerpoints van die jaar Powerpoints beskikbaar op wordpress.

3 Ongelyke magsverhoudinge Leer asb al die sleutelwoorde vir hierdie afdeling in jou handboek (bl ) Ongelyke magsverhoudineg word bepaal deur (wat die stereotipes is): Biologiese rolle: vrouens kan kinders kry en daar word dus geglo hulle moet kinders grootmaak. Geslagsrolle: mans sterker (dominant) en vrou moet onderdanig wees. Tradisie: sekere kulture heg meer waarde aan seuns as dogters Religieleer: Sommige religieë verklaar mans as hoof.


Download ppt "LO Graad 11 Kwartaal 4."

Verwante presentaties


Ads door Google