22. Nog ʼn kans 2 Konings 18-20.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
1 woorden met ui 2 woorden met oe 3 woorden met ou en nu 4.
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybelvasvra!.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Gedagtenis maaltyd.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Ou Testament Naam Speletjie.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
12 – GROEI OOR GRENSE Eric van Niekerk Herman van der Merwe
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
17. En die wenner is Konings 18.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
NEHEMIA Les 2 vir 12 Oktober 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
OM SIN UIT DIE GESKIEDENIS TE MAAK:
Transcript van de presentatie:

22. Nog ʼn kans 2 Konings 18-20

Skriflesing Vertel 2 Konings 18:13-19:37 Lees 2 Konings 20:1-6 Lees 2 Konings 20:7-11

Israel - Samaria Juda - Jerusalem Rigters en Konings Juda - Jerusalem Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. In die Suidryk kyk ons vandag na die 13 de koning. Sy naam was Hiskia. Hy het ook gedoen wat reg was in die oë van die Here.

Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria Assiriese Ryk 934…625 vC Karkemis Nineve Tigris Medië Eufraat Damaskus Persië  Samaria Babel Jerusalem Die Assiriese Ryk het feitlike die hele ou wêreld verower. Hulle het ook klaar die Noordryk verower en die mense in ballingskap weggevoer. Die Suidryk was soos 'n klein eiland binne hierdie groot Assiriese ryk. Hier was Hiskia nou die koning. Susa(n) Ur Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria (Ontstaan van Samaritane…)

+15 Die skyfie kan gebruik word om die volgende vier stappe waardeur Hiskia gegaan het en waardeur ons ook soms gaan, te verduidelik. Groot krisis (donker wolk): Siekte en die einde van lewe in sig! Harseer en bid. Die Here hoor en gee nog 15 jaar. Hiskia vra 'n teken – sonnewyster. Toegestaan! Vreugde