De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.

Verwante presentaties


Presentatie over: "23. Tot in die afgrond 2 Konings 21."— Transcript van de presentatie:

1 23. Tot in die afgrond 2 Konings 21

2 Skriflesing Vertel 2 Konings 21:1-4 Vertel 2 Konings 21:5-11 Lees 2 Konings 21:12-15 Lees 2 Konings 21:16 Vertel 2 Konings 21:17-24

3 Israel - Samaria Juda - Jerusalem Ballingskap
Rigters en Konings Juda - Jerusalem Ballingskap Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. In die Suidryk kyk ons vandag na die 14 de koning. Sy naam was Manasse. Hy volg sy pa Hiskia op, maar in teenstelling met sy pa, doen hy alles wat verkeerd is in die oë van die Here!

4 Gebruik hierdie skyfie om aan te toon dat sonde, soos Manasse s'n, neig om al meer te word en jou al dieper in die moeilikheid in te bring, en al verder van God af weg te lei...

5 Die drie beelde wat gebruik word in die gedeelte:
Ore wat tuit Maatstaf, liniaal... Skoonmaaklap...

6

7


Download ppt "23. Tot in die afgrond 2 Konings 21."

Verwante presentaties


Ads door Google