De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

17. En die wenner is ... 1 Konings 18.

Verwante presentaties


Presentatie over: "17. En die wenner is ... 1 Konings 18."— Transcript van de presentatie:

1 17. En die wenner is ... 1 Konings 18

2 Skriflesing Vertel 1 Konings 18:1-17 Vertel 1 Konings 18:18-25 Lees 1 Konings 18:26-39 Vertel 1 Konings 18:40-46

3 Rigters en Konings Agab Ons is besig met die verhaal van koning Agab wat eerder na sy vrou Isebel en haar afgode se priesters geluister het as na wat die Here deur sy profeet Elia gesê het.

4 Israel Samaria Jerusalem Karmel Sarfat Krit
Die oranje gedeelte is die gebied waar koning Agab regeer het, vanuit die hoofstad Samaria. Die spruitjie Krit is aan die oostekant van Samaria, waarskynlik buitekant die ryk van Agab, of anders teen die uithoek daarvan. Die interessante is dat Sarfat aan die Noordekant heeltemal buite die ryksgebied van Agab is. Dis in hierdie gebied waar Isebel se pa koning was en waar die mense die afgod Baäl aanbid het. Op die ou end kry jy dus ‘n baie interessante omgekeerde: In die paleis in Samaria sit ‘n vrou van die koning wat sorg dat die hele land afgode begin dien. In die land waar hierdie vrou vandaan kom, is daar ‘n arm ou vroutjie wat begin om die Here te dien, omdat sy gehoorsaam is aan die woord van die profeet: Vgl :14 So sê die Here, die God van Israel....

5 God wil weer laat reën Isebel Agab
God wil weer laat reën. Elia gaan sê dit vir Agab, maar Agab hoor meer as een stem.

6 'n Afbeelding van Baäl

7 Agab Isebel As ‘n mens ‘hink op 2 gedagtes’ beteken dit jy wil die een oomblik die een kant kies en daarnatoe gaan, en die ander oomblik weer na die ander kant toe... Projekteer hierdie skyfie vir die hele dramatiese vertelling.

8 Kom ons maak die portrette leeg. Wat gebeur met ons
Kom ons maak die portrette leeg. Wat gebeur met ons? Ons kies wanneer ons met ander praat en ons kies wanneer on luister. Ons kies ook wanneer ons dinge doen...

9 Ons sukkel ook om die stem van die Here te hoor
Ons sukkel ook om die stem van die Here te hoor. Vals stemme skuif tussen ons en die Here in... Geloof beteken jy kies jou lewe lank baie gereeld om na die Here te luister.

10

11 Kies

12


Download ppt "17. En die wenner is ... 1 Konings 18."

Verwante presentaties


Ads door Google