Welkom, Leiers!.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
NG Gemeente Halfweghuis
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Leesbegrip.
Jeug Strategie Augustus 2016.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Brief Fernel A. Abrahams.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Jeug Strategie Augustus 2016.
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom by die Kategese 13 Mei 2018.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

Welkom, Leiers!

KEN MEKAAR Hoe leer jy kos maak? Watter 3 mense beïnvloed tans jou lewe die meeste? Waar en op watter manier dink jy gebruik Jesus jou? Of waar en hoe dink jy wil Jesus jou gebruik? Waar of wanneer ervaar jy God?

HOE WERK HIERDIE BENE BINNE ‘N KLEINGROEP? Verhoudings: Ysbreker, speletjie, doopherdenking, verjaarsdae, ken mekaar vrae, terugvoer van wat die week gebeur het Aanbidding: Bid saam (popcorn gebed), eie liturgie, sing, skryf, ens Kennis: Die teks en die les. Kennis is multidimensioneel Aksie: Daag hulle uit, challenge vir die week. Gesels saam oor hul terugvoer

SPIRITUALITEITE Kop - waarheid Hart - verhoudings Hand - diensbaarheid “Waar ervaar ek God? Hoe groei ek? Wat is ‘n goeie ‘erediens’ vir my?” Kop - waarheid Hart - verhoudings Hand - diensbaarheid Vlam –verwonder Hoe pas dit met die tafel in?

RUIMTES VIR DIE SPIRITUALITEITE Tradisies Verandering en afwisseling Stilte en refleksie Keuses en verskeidenheid Simboliek Musiek Kunste + Visueel Deelnemende liturgie (ruimte vir aanbidding) Woorde

HOE KAN DIE KLEINGROEP VERLOOP? (net ‘n voorbeeld!) Verwelkoming, groet. Verjaarsdae, doopherdenkings. Terugvoer oor die vorige week se uitdaging. Hoogtepunte en laagtepunte Vertel ‘n storie, gee ‘n simbool wat by les aansluit. Gebed (die leier of een van die kinders) Eie liturgie (steek kers aan, sing, ens) Ysbreker (speletjie, storie, ens) 5. Lees teks, hanteer materiaal 6. “So what?” Wat beteken hierdie teks en boodskap vir my? Uitdaging vir die week 7. Sluit af met gebed (miskien popcorn gebed)

SITUASIES IN GROEP Groeplede wat groep oorneem (te veel gesels, aandag aftrek, ens) TIP: gee vir hulle ‘n werkie of verantwoordelikheid tydens die groep, soos om die gebed te begin, te help skryfbehoeftes uitdeel, om ander kinders te vra om te luister, of om vir Engelse maatjies te vertaal Groeplede wat nooit praat nie. Gee vir hulle tyd en veilige ruimte. Leer hulle ken. Drastiese gedragsverandering (ketting van kommunikasie, gesels met leraars) Gereelde afwesigheid. Ouers is moontlik geskei en deel dus “custody”. Indien daar nie verskoning gemaak word nie, laat weet die ouers dat ons hulle kind mis en wil graag hoor of alles nog okay is.