De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Visionerings-oefening vir groepe(7min)

Verwante presentaties


Presentatie over: "Visionerings-oefening vir groepe(7min)"— Transcript van de presentatie:

1 Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Verwelkom die mense en verduidelik hoe dit inpas by die breë proses in die gemeente Vertel wat dit vir jou beteken het om dit te doen Die proses neem 90min om te voltooi Lees Ef 1:15-23 en doen ‘n gebed

2 Nadenke oor wat God vir ons elkeen se
Sonder jou af vir 30min sodat elkeen rustig stil kan raak en kan nadink oor wat die Here oor die afgelope 6 maande besig is om vir jou te sê. (benut gerus die terrein) ons handhaaf ‘n spraakverbod Maak ‘n paar aantekeninge Probeer om ‘n patroon agter te kom

3 Klei-simbole(15min) Jy het nou bewus geword dat die Here met jou praat, deel jou ervaring kortliks met mekaar maak ‘n simbool uit die klei wat uitbeeld hoe jy verstaan die Here jou wil gebruik.

4 Ons deel die simbole met mekaar
Maak die tafel skoon met net ‘n blaaibordvel daarop Gee aan elkeeen die kans om: Sy/haar simbool te wys sonder om iets te sê- groep bespreek dit eers terwyl jy luister Jy kry kans om dit te verduideliking Het ons iemand in die gemeente nodig wat so dink oor hom/haarself? Voorbidding Herhaal prozses met die volgende persoon

5 Klei-simbole(45min) Herhaal die proses met elke persoon
Wanneer almal klaar is: Skuif die simbole rond indien van hulle aansluit by mekaar of mekaar nodig het Skryf by elke simbool een of twee woorde wat dit beskryf op ‘n blaaibordvel en handig die blaarbordvel in by die visiekomitee……

6 Wat het jy nodig Afskrif van Ef1:15-23
Klei: handvol vir elke persoon(BUVTON kan julle help om te bestel) Blaaibordvel Filtpen Skryfpapier Podlote of penne CD met musiek van eie keuse


Download ppt "Visionerings-oefening vir groepe(7min)"

Verwante presentaties


Ads door Google