Behoeftes en begeertes

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
Onderwerp 10 Die entrepreneur
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Verskillende soorte goedere- en dienste markte:
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Laer Volkskool Heidelberg
Is jy regtig graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons Wonderlike Skepper
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Afhanklikheid van God.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rom.1:18-32.
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Hartlik welkom in die Erediens!
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Behoeftes en begeertes Waarvan gaan ons leer? • basiese behoeftes van individue, gesinne, gemeenskappe en lande • primêre en sekondêre behoeftes • onbeperkte begeertes • beperkte hulpbronne om behoeftes en begeertes te bevredig Onderwerp 2

Inleiding Wat het jy nodig om te oorleef? ’n Behoefte is iets waarsonder jy nie kan oorleef nie. Begeerte is iets wat jy graag wil hê, maar nie nodig het nie – jy sal daarsonder oorleef. of of

Basiese behoeftes Behoeftes en begeertes beïnvloed gemeenskappe op die volgende maniere: • Hulle bepaal watter soort produkte en dienste in die gemeenskap verkoop of aangebied word. • Dit kan ’n invloed hê op hoe gemeenskappe werk • Mense in arm gemeenskappe in wie se basiese behoeftes nie voorsien word nie, sal nie geld in hulle gemeenskappe kan bestee deur plaaslike winkels en besighede te ondersteun nie. • Mense in ryker gemeenskappe sal geld by die winkels en besighede in hulle gemeenskappe bestee, dus sal daardie gemeenskappe meer welvarend word.

Basiese, primêre en sekondêre behoeftes Basiese of primêre behoeftes Sekondêre behoeftes - fisiese behoeftes - veiligheidsbehoeftes - behoeftes waarvan ons oorlewing nie afhang nie.

Onbeperkte behoeftes met beperkte hulpbronne - Individue, gesinne, gemeenskappe en lande het almal onbeperkte behoeftes en begeertes. - Ons het nie genoeg hulpbronne om te voorsien in wat ons nodig het nie. - Geld het ontwikkel om mense in staat te stel om hulle behoeftes en begeertes makliker te bevredig. - Daar is egter net ’n sekere hoeveelheid geld in die wêreld en die ekonomiese aktiwiteit kan net ’n beperkte getal behoeftes en begeertes bevredig.

1. Die ekonomiese probleem Die probleem wat veroorsaak word deur die beperkte hulpbronne wat hulle beskikbaar het om mense se onbeperkte behoeftes en begeertes te bevredig. - natuurlike hulpbronne = arbeid en kapitaal - arbeid = al die mense van ’n land se kapasiteit om te werk. - kapitaal = die geld wat ’n land het om goedere en dienste te produseer. - produksiefaktore = die insette wat gebruik word om goedere en dienste te produseer.

2. Soorte doeltreffenheid by die gebruik van hulpbronne. A) Tegniese doeltreffendheid  lande moet al die hulpbronne (grond, arbeid en kapitaal) ten volle gebruik. B) Doeltreffende toekenning  lande moet meer produseer van die goedere en dienste waarna daar die grootste vraag is.