De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE."— Transcript van de presentatie:

1 DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE

2 SOORTE MARKTE: Markte is plekke waar verskaffers of verkopers goedere en dienste te koop aanbied of uitruil en waar kopers vir die goedere en dienste wat hulle nodig het, gaan soek. 2 verskillende soorte markte: Goedere- en dienstemarkte Faktormarkte

3

4 KOOP AANLYN

5 Die goedere- en dienste mark is die arena waarin produsente ‘n klaarproduk of diens aan verbruiker ruil vir geld. Sluit volgende in: Verbruiksgoedere en –dienste deur huishoudelike sektor. Kapitaalgoedere (belegging) deur sakesektor. Goedere aangekoop deur regering en buitelandse sektor.

6 Verskillende soorte markte vir goedere en dienste in die ekonomie:
Vervaardigers Groothandelaars (Makro) Kleinhandelaars (Pick ‘n Pay) Verbruikers Besighede en huishoudings betaal belasting aan regering en dan koop regering ook goedere en dienste.

7 VERVAARDIGERS

8 HANDELAARS GROOT-

9 KLEIN- HANDELAARS

10 VERBRUIKERS

11 AKTIWITEIT 1: MARKTE Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kopers en verkopers moet in ‘n fisiese mark ontmoet om goedere en dienste te verruil. Die regering kan slegs op internasionale market handel dryf. Verbruikersgoedere en kapitaalgoeder dien dieselfde doel om behoeftes en begeertes te bevredig. Vervaardigers produseer altyd klaarprodukte wat gereed is vir verbruik. Bruto Binnelandse Produk neem ingevoerde goedere in ag. In die goedere en dienste mark, lewer huishoudings die goedere en dienste en die produsente koop hul goedere en dienste.

12 ANTWOORD: Onwaar Waar


Download ppt "DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE."

Verwante presentaties


Ads door Google