De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING

Verwante presentaties


Presentatie over: "KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING"— Transcript van de presentatie:

1 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
NASIONALE ORIËNTERINGSWERKSWINKEL VIR TALE Metodologie Sessie 3.3: Inhoud: Skryf en aanbied GRAAD 11 2012

2 Skryf en aanbied

3 Hamburger Helper vir opstelle Skryf en aanbied
KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

4 Die vleismeul! Skryf en aanbied
KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

5 Skryf en aanbied Die hamburger metode

6 Opstel Die hamburger metode Skryf en aanbied Slot
Inleiding: ʼn Breë stelling oor die onderwerp Liggaam: Dit wat jy wil bewys/sê Die slot – vervat wat in liggaam beskryf is. Die hamburger metode Opstel 3 Paragrawe 1) kernsin 2) hoofidees 3) ondersteunende idees Liggaam van jou opstel Slot Die standpunte of stellings wat jy in jou liggaam genoem het, word saamgevat in jou slot. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

7 Niksseggend! Skryf en aanbied Vandag is ek baie bly
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend ʼn Kosbare lewe geneem Vandag is ek baie bly dat ek dit met julle kan deel, want wie weet waar sou ons vandag daarsonder gewees het met daardie manne en vroue wat vir die inwoners van die land se veiligheid sorg. Niksseggend! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

8 Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend
Die man langs die straat was die arme slaagoffer van groot en vris verwaande mans wat met kierries die omie toegetakel het en hom neergevel het teen die grond. Dit was nou vir my ʼn groot skok om te sien dat mense net kuik en verby loop. Bel die amboelans of ek skree so hard ek kan, maar nee! Niksseggend! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

9 Niksseggend! Fluff Or Fact?
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend Fluff Or Fact? Was dit nou nodig om ‘n lewe te neem? Dis vreeslik dat party mense ander kan seermaak sonder om te blik of bloos. Genadiglik het die omie nog beweeg toe die ambulans opdaag. Hoe vreeslik om te sien dat ons mense so afgetrokke kan wees en nie vir hulle medemens meer omgee nie. Niksseggend! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

10 Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend
ʼn Kosbare lewe geneem Vandag voel ek kwaad, hartseer en bang ook. Ek moet dit met iemand deel. Verlede Saterdagoggend is oom Tom vir ‘n selfoon en ‘n leë beursie doodgeskiet. Hy en sy vrou, tant Lilly, is al vir jare ons bure in die meenthuiskompleks. Hulle was nie in staat daartoe om ‘n vlieg kwaad aan te doen nie! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

11 Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend
Nie eers die dubbele geëlektrifiseerde heining of diefwering of die alarmstelsel kon die inbrekers keer nie. Tant Lilly sê dat hulle by die kamervenster ingeklim het. Oom Tom het instinktief gehandel toe hy die inbreker aangeval het. Hy is doodgeskiet . . . My pa was feitlik onmiddellik na die skoot geklap het by hulle, maar dit was te laat. Tant Lilly het in ‘n hangkas weggekruip en die inbrekers is weg met slegs ‘n selfoon en ‘n beursie! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

12 Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend
Ek voel so hartseer oor oom Tom se dood en is veral jammer vir tant Lilly. Maar ek is ook kwaad vir mense wat ons menseregte en privaatheid so skend! Was dit nou nodig om ‘n lewe te neem? Dis vreeslik dat party mense geen respek vir LEWE het nie. ‘n Mens kan nie help om te wonder wie die volgende gaan wees nie. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

13 Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend
Jammer oor die swaarmoedigheid, maar net om hierdie gebeure neer te skryf, is alreeds ‘n soort terapie. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

14 Om op te som: Skryf en aanbied Dit is baie belangrik
om die skryfproses te onderrig en leerders te lei om die stappe van skryf te volg omʼn goeie skryfstuk te verseker en ʼn goeie punt te behaal. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

15 Baie, baie dankie. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012


Download ppt "KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING"

Verwante presentaties


Ads door Google