Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Vader se seën.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

Bespreking van die wet 3 Die Doel van die Wet. Gerrie C Coetzee

God het in Sy voorkennis besluit om ‘n nasie vir Homself af te sonder, om Sy wil en plan aan al die nasies te wys en te leer. Dus is die wet vir almal - Yisra'el was die voorbeeld, draer en gewer van die wet.

Almal leef soos hulle wil. Elkeen het eie afgode Almal leef soos hulle wil. Elkeen het eie afgode. Al aanbid hulle die lewende God - Aanbid hulle soos hul wil. God wil ‘n nasie kies om hulle te leer. Nie een volgens Sy standaard. Kies man om eie volk op te wek Avraham.

Die een rede en doel is dus nie om ‘n spesiale volk vir Homself te kies nie, maar sodat hierdie gekose volk ‘n voorbeeld kan wees en die standaarde, wette en kennis van Vader aan almal kan leer sodat hulle Hom alleen en op die regte manier kan aanbid.

Daarom is dit ‘n Verbond Ek sal vir jou ‘n God wees Jy moet My volk wees = leef volgens My standaarde en opdragte waardeur al die nasies geseënd sal wees.

Gen 12:2 en Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam groot maak en jy sal ‘n seën wees 3 en Ek sal diegene seën wat jou seën en hom vervloek wat jou vervloek en in jou sal al die families van die aarde geseën word.”

Die wet is dus God se standaard vir almal wat Hy geskep het, alhoewel niemand wou luister nie. Toe het Hy ‘n volk gekies as voorbeeld. Daarom het Hy die reg om so kwaad te word vir die volk. Hulle mis hulle skeppingsdoel.

Eks 12:49 "Een wet sal geld vir die kind van die land en vir die besoeker wat onder julle bly."

Yes 56:3-7 “Laat die vreemdeling wat hom by hwhy gevoeg het, nie sê: “hwhy sal my sekerlik afskei van Sy volk” nie en laat die gelowige ook nie sê: “Let op, ek is ‘n droë boom” nie, 4 want so sê hwhy: “Aan die gelowiges wat My Shabbatte hou en kies wat My tevrede stel en My verbond vashou, 5 aan hulle sal Ek in My huis en binnekant My mure ‘n gedenkteken en ‘n naam gee wat beter is as seuns en dogters; Ek sal vir hulle ‘n ewige naam gee wat nie afgesny sal word nie.

6 Ook aan die vreemdelinge wat hulle by hwhy voeg, om Hom te bedien en om die Naam van hwhy lief te hê, om Sy diensknegte te wees, elkeen wat hom weerhou om die Shabbat te onteer en vashou aan My verbond, 7 hulle sal Ek bring na My afgesonderde berg en hulle vol vreugde maak in My huis van gebed. Hulle brandoffers en hulle offers sal aanvaarbaar wees op My altaar, want My huis sal ‘n huis van gebed genoem word vir al die volke."

Uit hierdie gedeelte is daar ‘n paar baie belangrike dinge, wat dalk baie vrae kan beantwoord.

1. Selfs ‘n verbode persoon sal deur Torah ‘n spesiale plek kry in die huis van God as hy gehoorsaam is. 2. 3 NB dinge wat vir God belangrik is: a. Shabbat hou. b. Verbond vashou. c. Verkies wat God behaag. 3. Uitlanders = alle volke en nasies kan deel kry. Nie net vir 1 volk nie. Selfde voorwaardes.

Rom 3:29 "Of is God net God van die Jode en nie ook van die ander nasies nie? Ja, ook van die ander nasies, 30 want daar is net een God, wat die besnedenes deur vertroue en die onbesnedenes deur vertroue onskuldig verklaar."

Mar 2:27 "Hy sê vir hulle: "Die Shabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die Shabbat nie." Let op nie vir Jode nie, maar vir die mens. Die mens het ‘n Shabbat nodig – God weet dit. Die wet is vir die mens!

Vader het ‘n spesiale doel gehad in die kies van ‘n volk:

1. Om vertroue en aanbidding in een God alleen vas te stel 1. Om vertroue en aanbidding in een God alleen vas te stel. Afgesonderdheid. Yes 43:12 "Dit is Ék wat verkondig, gered en aangekondig het, en daar was geen vreemde god onder julle nie; julle is My getuies,” verklaar hwhy, “en Ek is God.."

2. Om die morele sedelikheid van die mensdom te behou 2. Om die morele sedelikheid van die mensdom te behou. - Sy Skeppings-Lewensstandaard. Eks 18:20 "leer hulle dan die opdragte en wette en maak hulle die pad bekend waarop hulle moet loop en die werk wat hulle moet doen.”

Eks 24:12 hwhy sê vir Moshe: “Kom die berg op na My toe en bly daar en Ek sal vir jou die kliptafels met die wet gee en die opdragte wat Ek geskryf het om hulle te leer.”

2 Tim 3:16 Elke geskrif wat deur die Gees geskryf is, is voordelig vir lering, vir korreksie, vir rigting en vir ‘n kursus in onpartydigheid en opregtheid 17 sodat die man van God volmaak kan wees, volmaak gemaak vir elke goeie daad.

3. Om die volle Boodskap van God verbaal en geskrewe te beskerm 3. Om die volle Boodskap van God verbaal en geskrewe te beskerm. - Soos Hy dit gegee het. Yes 51:7 "Luister na My, julle wat onpartydigheid en opregtheid ken, ‘n volk in wie se verstand, wil en emosie My wet is! Moenie bang wees vir die beskuldigings van mense en skrik vir hulle skeltaal nie,"

Rom 3:1 Wat is daarom die voortreflikheid van die Jood, of wat is die voordeel van die besnydenis? 2 Baie, in alle opsigte: Eerstens, dat aan hulle die Woorde van God toevertrou is, 3 want wat daarvan as sommige nie vertrou het nie? Sal hulle gebrek aan vertroue miskien die vertrouens-waardigheid van God vernietig?

4. Om Die Gesalfde Een aan die wêreld voor te stel en na die wêreld te bring. Yes 40:3 ‘n Stem roep uit: “Berei die pad voor vir hwhy in die wildernis; maak die pad gelyk in die woestyn, ‘n grootpad vir ons God!”

Die woord wat ons gewoonlik vertaal met "wet" is 'Torah' en beteken eintlik instruksies. Torah kan egter na verskillende aspekte verwys afhangende van die konteks en teks. Torah = Die ganse Skrif = Die Tanakh = Die 5 boeke van Moshe = Die ganse geskrewe wet = Alle voorskrifte en instruksies van God soos deur Rabbi’s = 'n Spesifieke wet

Onthou - geen leer kan aanvaar word behalwe dit wat deur God gegee word nie - m.a.w. dit moet 'n leer in die Skrif wees en niks in die Nuwe Verbond kan iets teëspreek in die Tanakh nie. God se Woord is een.

God se doel en plan met die mens het nie verander nie – Sy wet, as metode om daardie plan uit te voer dus ook nie.