Prediker: Ds. Schalk Scott

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
“Gaan dan heen”.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Selfportret Herman Lintvelt.
EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
Getuienisaksie & Malawi
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Hartlik welkom in die Erediens!
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
M O S A M B I E K Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
ViA Vroue-in-Aksie.
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
MA.
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Brief Fernel A. Abrahams.
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Beskerm jou grootste bate…
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Schalk Scott
Getuienisaksie & Msinga
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
God het nie witbroodjies nie!
Badisa Vrywillige Werk
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
September 2018  .
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
\.
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Schalk Scott GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 30 Desember 2012 Blok F aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte gaan vir die motorwagte. Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir ds. Frik van Rensburg wat kinder-evangelisasie doen. Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole open in 2013.

Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone: Corné Gerber van Suzetlaan 23, Gert van Niekerk van Elbesingel 1A, Flamwood Landgoed, Willie Rossouw van Villa Lewou 2, Goudkoplaan, Barbara Lubbe, Jan en Lulu Lubbe se skoondogter.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Jansen van Rensburg Leon 12/30 G2 Hibiscuslaan 3 0837083969 De Klerk Kay-Anné 12/31 H5 Ianstr. 97 018 4688227 Barnard Annelda 01/01 F1 Geraldstraat 18 018 4685150 Biljon Albert E1 Cullinanstraat 14 0833785205 Gerber Este D6 Suzetlaan 23 018 4688525 Smith Bianca F3b Lilylaan 13 018 4686633 Wepener Andre F2 Huis 3, Central Park 0834622294

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Du Plooy Heinrich 01/02 E1 Cullinanstraat 19 018 4685633 Pieters Divan G3 Marmerstraat 4 0848277552 Smit Clifton C1 Goudkoplaan 11 018 4686364 Stimie Jean H4 Buffeldoornweg 35 0798352523 Swanepoel Felicity 01/03 E2 Goosenstraat 4 0827842415 Jacobs Jana 01/04 H5 Albertynstraat 9 0825005500 Roets Petro 01/05 D5 Timlaan 26 0845491145 Van Heerden Susan D2 Victorialaan 23 0835635703 Van Rooyen Jay Be Platanlaan 58 0832792769

Vir die week Die volgende weeklikse aktiwiteite sal eers weer in 2013 begin: Bybelskool, selgroep vir jong werkende mense en dienste by Flamwood Landgoed op Vrydae. Bidgeleentheid - Ons bid saam op Sondae om 8:00 in die kuierkamer  

Ander sake Abraham Kriel Kinderhuis. Ons ondersteun die kinders by Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom met verskeie items. Detail van die verskillende projekte is in die kantoor beskikbaar. Dit wissel van skryfbehoeftes, toiletware, speelgoed tot finansiële bydraes. Die mandjie vir u bydraes staan in die voorportaal. Ons gemeente se skakelpersone is Stephen en Anita Malherbe van Platanlaan 68 wat die items by die Kinderhuis sal besorg en behoeftes aan ons bekend sal maak. Hul telefoonnommer is 018-468 6661.

Eredienstye in Desember Gedurende die skoolvakansie het ons net oggenddienste om 9:00. Op 31 Desember is ons Oujaarsdiens om 19:00. As u ‘n middernag-diens wil bywoon – Oos se diens begin om 23:15. Die preke word nou opgeneem en sal elektronies of op CD beskikbaar wees. Kontak die kerkkantoor.