Hartlik welkom in die Erediens!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hartlik welkom in die Erediens! Datum: 7 Oktober 2018 Tema: Lewe met integriteit Teks: Matteus 16:26 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

GEBED

Vrede vir jou…

INTEGRITEIT

Wat beteken integriteit vir jou?

Integriteit = “Practice what you preach” Integriteit is meer as om altyd die waarheid te praat. Dit is om te doen dit wat jy sê jy gaan doen… Integriteit = “Practice what you preach” Integriteit is om goed te wees as niemand jou dop hou nie

Jy is nie ‘n tweegesig nie Die woord integriteit beteken ‘Heelheid’. Om integriteit te hê, of om iemand met integriteit te wees, beteken jy is ‘n persoon uit ‘een stuk’. Jy is en en opreg en eerlik. What you see is what you get Jy is nie ‘n tweegesig nie

Ander kan op jou woord staat maak Jy dra nie ‘n masker nie Jou ja is jou ja en jou nee is jou nee Ander kan op jou woord staat maak

Die teenoorgestelde van integriteit: Onegtheid; oneerlikheid; skynheiligheid; magsbeheptheid; korrupsie; leuens, manipulasie, omkoopbaarheid ens; Dit wat jy sê kom nie ooreen met dit wat jy doen nie.

Teenstrydighede… Gesinstyd is vir my baie belangrik! Tog… My Godsdiens is vir my baie belangrik! Tog… Gesinstyd is vir my baie belangrik! Tog…

Hoe lyk jou integriteit voor God? Doen jy wat jy sê jy gaan doen? Is jou ja jou ja en jou nee jou nee? Staan jy op vir die waarheid of bly jy maar eerder stil ter wille van die vrede? Raak jy dalk soms hoogmoedig en stel jouself bo ander?

Ruggraatloos Ruggraat

Eienskappe van integriteit: Egtheid, opregtheid, eerlikheid, staatmaker, hulpvaardig, omgee, liefde, vertroue, deursigtigheid, regverdigheid

“Want wat help dit as ‘n mens die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel?” - Matteus 16:26 -

IS JY OPREG TEENOOR JOUSELF?

“Laat ons vir onsself uitmaak wat reg is en onder mekaar uitvind wat goed is.” (Job 34:4)

Wat is die 10 belangrikste dinge HUISWERK: Wat is die 10 belangrikste dinge in my lewe???

Voorbeelde van opregtheid in die Bybel: Josef wat weier om vir Potifar se vrou se verleiding te val ( Gen. 39:7) (Ongeag…) Josef maak nie in die openbaar vir Maria tot skande nie (Matt 1:9) Ongeag…

Hoe lyk jou integriteit skaal? Elkeen van ons besluit self waarvoor ons onthou wil word, wat ons nalatenskap gaan wees… Hoe lyk jou integriteit skaal?

Waarvoor vra ons eerste in ons gebed Waarvoor vra ons eerste in ons gebed? Vir die Here om ons te help om opreg te lewe sodat ons ‘n beeld van Hom kan wees, of vir dit wat ons vir onsself nodig het?

GEBED

Dankoffers Dankgebed

Ontvang die Here se seën