Rudolph de Villiers Graad 4 Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4
Wat is spinnekoppe? Familie :Arthropoda of geleedpotiges Sluit in Myte Insekte Myte Duisendpote Skerpioene Garnale Krewe Krappe
Liggame Bestaan uit segmente Bedek met huidskelet Bedekking op plekke sterk en onbuigbaar Buigsame aansluiting tussenin is delikater.
Verskille:Insekte/Spinnekoppe Het 4 paar pote Kop en bors is een struktuur Het geen vlerke Geen voelhorings Klein enkelvoudige oë Insekte Het 3 paar pote Afsonderlike bors en kop Het vlerke Het voelhorings Saamgestelde oë
Knopiespinnekoppe
Lewensiklus Broei uit eiers Geen larwestadium Vervel paar keer Paar en lê weer eiers
Versorging Eiers word sorgvuldig in kokons bewaar Sommiges vergeet van eiers Ander dra kokon saam met hulle Klein spinnekoppies kruip self uit kokons Ander help om kokon stukkend te skeur Wolfspinnekop laat kleintjies op haar rug ry
Sydrade Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefoondrade Word gebruik om: Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefoondrade Alarmstelsels Prooi mee te vang
Nut Vervaardiging van vergrootglas Vir mikroskope Verkykers Afstandmeters
Spinnekoppe-sy Kom van spintepels Sykliere vervaardig ‘n vloeistof Druk vloeistof uit ‘n gaatjie in die tepel Lug maak sydraad hard Olierige pote verhoed dat hy vassit
Soorte spinners Wielspinners Hangmat-webspinners Die driehoek-spinner Koepelweb-spinnekoppe Tregter-spinnekoppe
Tarantula
Knopiespinnekop
Huisspinnekop
Piesangspinnekop
Grasspinnekop
Waterspinnekop
Wolf spinnekop
Springspinnekop