De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Slak Vriend of Vyand

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Slak Vriend of Vyand"— Transcript van de presentatie:

1 Die Slak Vriend of Vyand
Deur M. Visagie (as leerder)

2 Uit watter dele bestaan die Slak:
Skulp Oog Lang voeler Kop Kort voeler Spiervoet

3 Habitat Bedags skuil die slakke onder plante en klippe, waar dit vogtig is. Snags is hulle gewoonlik aktief

4 Nadele van die slak Slakke is ongewensde diere
Hulle vreet groente, blomme en struike In sommige dele is hulle die verspreiders van die Bilharzia-prasiet

5 Vyande van die Slak Baie soorte voëls eet slakke
Mense plaas verskillende gifstowwe tussen plante wat as aas vir die slakke dien en wat hulle laat vrek as hul daarvan vreet

6 Die Slak: Vriend of Vyand???
Absoluut Vyand


Download ppt "Die Slak Vriend of Vyand"

Verwante presentaties


Ads door Google