FIRAC MODEL.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
My siel, Pa Marie van Rensburg
Advertisements

VAKBONDE TERME.
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Selfportret Herman Lintvelt.
Kopiereg.
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
DIREKTE & INDIREKTE REDE
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
Wat van die res van jou lewe?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Kenmerk: Offervaardigheid
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
God se missie / gerigtheid
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Beskerm jou grootste bate…
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons wag.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Identifiseer die Liggaam.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

FIRAC MODEL

F - FACTS / FEITE RELEVANTE FEITE Partye Plekke en objekte ( Waar het die feite ontstaan en watter voorwerpe was betrokke?) Basis van die saak (Regskwessies wat ontstaan het uit die feite) Enige verweer teen die regsaksie? Vir watter regshulp word gevra? (Bv Geld geëis, kriminele vervolging- boete of gevangenisstraf)

I - ISSUE / PROBLEEM Wat is die regskwessie of die regsvraag?   Wat is die regskwessie of die regsvraag? Wat wil die kliënt eintlik /werklik weet? STAPPE OM TE VOLG: Watter afdeling van die reg is betrokke? Watter spesifieke area van die reg binne daardie afdeling van die reg moet na gekyk word? Watter regsvraag of regsprobleem kan geïdentifisiseer word? 

R - RULE OF LAW / REGSREëLS Watter regsreël is van toepassing? Watter van die volgende regsbronne kan my help om die probleem op te los? Is daar enige bepalings in die grondwet wat ek in ag moet neem? Is daar wetgewing van toepassing op die probleem? Is daar enige sake gerapporteer oor die probleem? Wat is die ge meenregtelike bepalings? Stel nou 'n regsreël saam uit al die bronne.

A - APPLICATION/ AANWENDING/ TOEPASSING Pas die regsreël toe op die probleem. Oorweeg elkeen van die feite Weeg elke detail van die probleem op teen die reg. Mag moontlik nie 'n eenvoudige antwoord hê nie - gebruik ooreenkomte en analogie.

C – CONCLUSION/GEVOLGTREKKING Moet gebasseer wees op die toepassing van die reg. Antwoord die regsvraag wat vroeër gevra is. Waar nodig lewer kommentaar.

Firac formaat FEITE REGSVRAAG REGSREëLS TOEPASSING GEVOLGTREKKING GRONDWET WETGEWING REGSPRAAK GEMENEREG TOEPASSING GEVOLGTREKKING