De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

CLICK TO ADVANCE SLIDES

Verwante presentaties


Presentatie over: "CLICK TO ADVANCE SLIDES"— Transcript van de presentatie:

1 CLICK TO ADVANCE SLIDES
Spiritisme ♫ Turn on your speakers! Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. CLICK TO ADVANCE SLIDES Levitikus 19:31

2 Lev 20:6 En as ‘n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê om agter hulle aan te hoereer,sal Ek my aangesig teen die persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit. Deut.18;10 daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan - wat met waarseêry, goëlery of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie.

3 Deut. 18:11 of wat met besweringe omgaan,of wat ‘n gees van ‘n afgestorwene vra of ‘n gees wat waarsê,of wat die dooies raadpleeg nie.

4 Jes.8:19 En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel – moet ‘n volk nie sy God raadpleeg nie, moet vir die lewendes die dooies gevra word ? Jes.8;20 Tot die wet en tot die getuienis ! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle ‘n volk wat geen dagreraad het nie.

5 Jes.5:20 Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter. Jeremia 7: 23 Maar hierdie saak het Ek hulle beveel, naamlik, Luister na my stem, dan sal Ek vir julle ‘n God wees, en julle sal vir My ‘n volk wees; en wandel net in die weg wat Ek julle beveel, dat dit met julle goed kan gaan.

6 Jes.47:13 Jy het jou vermoei met die menigte van jou planne, laat hulle tog optree en jou red – die wat die hemel indeel, die sterrekykers wat elke maand laat weet wat oor jou sal kom. Jes.47:14 kyk, hulle het geword soos stoppels,vuur het hulle verbrand; hulle kan hulself nie red uit die mag van die vlam nie – dit is geen vuur om by warm te word nie, geen vuur om daarvoor te sit nie !

7 1 Tim.4: 1 Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang. 1Kor 10: Wat sê ek dan? Dat ‘n afgod iets is, of dat ‘n afgodsoffer iets is ? Nee,maar dat die heidene wat dit offer,aan duiwels offer en nie aan God nie.en ek wil nie hê dat julle met die duiwels gemeenskap moet hou nie. Julle kan nie die beker van die Here drink en ook die beker van die duiwels nie, julle kan nie deel hê aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwels nie.Of wil ons die ywer van die Here opwek? Is ons dan sterker as God?

8 Efesiërs 5: 12 want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die OWERHEDE, teen die MAGTE, teen die WêRELDHEERSERS van die duisternis van hierdie eeu,teen die BOSE GEESTE in die lug. Openbaring 16:13 ,14 En ek het uit die bek van die DRAAK (SATAN) en uit die bek van die DIER (ROME) en uit die mond van die VALSE PROFEET ( AMERIKA en al die AFVALLIGE PROTESTANTE KERKE ) drie onreine geeste soos paddas sien kom. Vers 14 want dit is die geeste van duiwels wat tekens doen,wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God 16 en hulle het hulle versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armeggeddon (Nee, dit is nie in Israel nie, dit is op die hele aarde waar daar mense is) Het jy al jou keuse gemaak ?, die tyd hardloop uit. Jesus wag vir jou ! ! Moenie onkant betrap word nie ! Alta.


Download ppt "CLICK TO ADVANCE SLIDES"

Verwante presentaties


Ads door Google