Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste Stellenbosch Munisipaliteit
Formaat van werkswinkel: 1. Verwagtings van sessie? Vertel ons jou stories met jou eie munisipaliteit 2. Raamwerk vir samewerking 3. Terugvoer oor vennootskappe wat werk 4. Wenke vir samewerking Pad vorentoe Interaktiewe gesprek
Raamwerk vir samewerking Breër prentjie in SA – 284 Munisipaliteite - Wes-Kaap: 30 Mun (lys beskikbaar) - Metro, Distrik, Plaaslik - Kaarte http://www.demarcation.org.za/ - Grondwet Hfst 7 - Ander wetgewing – Publieke deelname
Raamwerk vir samewerking (vervolg) - Vennootskappe: Kerk = vennoot tussen vennote - Netwerke - NB rol van publiek – verantwoordelikheid om deel te neem (driehoek) - Hoe meer disfunksioneel die Mun, hoe groter publiek se verantwoordelikheid
Wenke: - Reageer op advertensies (begroting, tariewe, beleide, verordeninge, nuwe poste ens) - Stem! - Ken jou Politici en Amptenare (soos in die ou dae) bv http://www.stellenbosch.gov.za/ bv IDP/GOP, Jaarverslag, Begroting, Nuusbriewe - Gebruik jou bates (en jou gemeente s’n) tot voordeel van die gemeenskap
Kry inligting op die web Vredendal – www.matzikamamun.co.za Riviersonderend – www.twk.org.za Stellenbosch – www.stellenbosch.gov.za Saron – www.drakenstein.gov.za Drie Anker Baai – www.capetown.gov.za Vredenburg – www.saldanhabay.co.za Piketberg – www.bergmun.org.za
Dankie