De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

EKSAMENRIGLYNE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "EKSAMENRIGLYNE."— Transcript van de presentatie:

1 EKSAMENRIGLYNE

2 BEGRIPSTOETS Ons noem dit VRAAG EEN, maar daar is TWEE tekste:
Een stuk prosa (24 punte) 600 – 700 woorde Een visuele teks (6 punte)(min woorde) - vra net een meervoudige keusevraag - vra net 1 oop vraag* - 40% 40% 20% - denkvlakke NB: ‘n Vlak 4 of 5-vraag is nie noodwendig MOEILIKER as ‘n vlak 1–vraag nie.

3 DILEMMA MET EEN OOP VRAAG
Wat is ‘n oop vraag? Dis ‘n vraag wat heel moontlik ‘n lang antwoord gaan hê en nie bloot JA/NEE nie. Eienskappe van ‘n oop vraag: Dit vra van jou om te dink/reflekteer. Dit vra vir jou opinie/gevoelens. Dit plaas die beheer van die antwoord in jou hande. VRAAG: Is dit dan nie VLAK 4 en VLAK 5-vrae nie? Indien wel, het ons 6 daarvan nodig en nie net EEN soos voorgeskryf nie.

4 NASIEN VAN BEGRIPSTOETS
ONTHOU: Spelling en taal tel nie, behalwe as dit die betekenis van die antwoord belemmer. Ja/Nee; Waar/Onwaar; feit/mening – verdien NIE MEER ‘n punt nie. Die vraag tel EEN/MEER punt(e) en dis die motivering wat die punt verdien. As daar gevra word vir 1 woord as aanhaling is dit verkeerd indien die kandidaat 2 of meer woorde gee.

5 AFDELING B VRAAG 2 OPSOMMING
Ons mag net vra dat die kandidaat in puntvorm moet opsom. HT vra paragraaf!!!! Mag nie meer as 250 woorde gee om op te som nie. Kandidaat verloor punte indien daar direk aangehaal word. Moet eie woorde gee. Taal- en spelfoute word nie gepenaliseer nie. Volsinne is nie verpligtend nie

6 NASIEN VAN OPSOMMING Eerste ronde nasien: kandidaat het al die feite korrek, t.s.v. spelfoute en direkte aanhalings. Punte is dus: FEITE: 7 Taal: 3 2de ronde nasien: Het aangehaal en kan dus net 1 punt vir taal kry. Finale punt is: Feite = 7 Taal = 3, maar daar is aanhalings = net 1 taalpunt beskikbaar = 8/10 Kyk na hierdie voorbeeld: 1. Eie woorde  2. Eie woorde  3. Direk aangehaal.  4. Direk aangehaal.  5. Eie woorde.  6. Direk aangehaal.  7. Eie woorde.  As die kandidaat enigsins aangehaal het, is daar net 1 taalpunt beskikbaar.

7 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES
Hier word DRIE vrae gestel: Vraag 3: Advertensie (10) (Sluit 1 oop vraag in) (Sluit 1 meervoudige keusevraag in) Vraag 4: Spotprent/Strokiesprent (10) Vraag 5: 2 tekste Teks A: Prosa (14 punte) Teks B: Prent met ‘n kort teks (6 punte)

8 Taalstrukture en –konvensies (Vervolg)
Vraag 3 – 5 Die vrae moet oor die volgende komponente handel: A Woordeskatuitbreiding en taalgebruik B Sinstrukture C Kritiese taalbewustheid NB: Onthou sekere tekste leen hulself tot sekere taalvrae.


Download ppt "EKSAMENRIGLYNE."

Verwante presentaties


Ads door Google