De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.

Verwante presentaties


Presentatie over: "ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens."— Transcript van de presentatie:

1 ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens

2 WIE IS ONS? Akademiese Inligtingsdiens (AID) BIBLIOTEEK

3 WELKOM Mediese Biblioteek Ingang: HW Snymangebou – Links by ingang

4 DIENSEENHEDE [ AIS is verdeel volgens fakulteite.]
Vlak 1: Sosiale wetenskappe en Teologie Vlak 2: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vlak 3: Algemene Dienste (kuberruimte,algemene naslaanwerke, fotostaatarea, uitleentoonbank, mingebruikte versameling en oudiovisuele versameling) Vlak 4: Gereserveerde Versameling Vlak 5: Natuurwetenskappe en Ingenieurswese Vlak 6: Geesteswetenskappe

5 BUITE-DIENSEENHEDE Mediese Biblioteek (Pta Akademiese Hospitaal)
Musiek Biblioteek (Toonkunsakademie) Mediese Biblioteek (Pta Akademiese Hospitaal) Voorkliniese Biblioteek (Basiese Mediese Wetenskappe) Klinikala Biblioteek(Kalafong Hospitaal) Veeartsenykunde Biblioteek (Onderstepoort) Regs Biblioteek (Ooskampus) Opvoedkunde Biblioteek (Groenkloof)

6 Wat doen ons? Ons verskaf hulp aan studente, dosente en navorsers Inligtingsbehoeftes en toegang tot inligting word ondersteun Identifisering, opsporing, organisering en verspreiding van inligting

7 WANNEER? Biblioteekure BIBLIOTEEKURE Mediese Biblioteek NORMALE URE
Maandag, Woensdag tot Vrydag 07: :00 Dinsdag : :00 Saterdag : :00 Voorkliniese Biblioteek Maandag, Woensdag tot Vrydag : :00 Dinsdag : :00 Saterdag gesluit

8 TOEGANG TOT AID - Biblioteek
Toegang word verkry met 'n geldige studente kaart/registrasiebewys Registrasie as gebruiker Registrasie vind plaas by toonbank

9 GERESERVEERDE VERSAMELING [GV]
Doel van GV is om boeke/artikels vir soveel gebruikers as moontlik toeganklik te maak Moet ‘n geregistreerde gebruiker van die AI wees om van die materiaal te gebruik Voorgeskrewe boeke moet self aangekoop word Mag slegs binne die biblioteek gebruik word Artikels/lesings word op aanbeveling van dosent ook elektronies beskikbaar gestel Kan AIS rekenaars gebruik om uit te druk (30c per bladsy)/op stiffie gestoor word/vanaf persoonlike rekenaar by die huis bekom word (UP web)

10 FOTOSTATE (Minolta) Benodig studentekaart
Betaal geld in by die toonbank Fotostate teen 25c/A4 en 50c/A3

11 UITLEEN VAN BOEKE Benodig studentekaart - Registreer as biblioteekgebruiker 6 boeke vir 14 dae Boeke wat uit is kan bespreek word en is dan beskikbaar vir die persoon sodra dit terugkom Hernuwing van materiaal geskied telefonies, persoonlik of via die web

12 UITLEEN VAN BOEKE Persone wat boeke wederregtelik uit die biblioteek neem, sal verhoor word en moontlike skorsing te wagte wees Boete is betaalbaar indien boeke laat terugbesorg is Boeke langer as 30 dae laat, word as verlore beskou en moet deur die gebruiker vervang/betaal word

13 REGISTRASIE MOET JAARLIKS HERNU WORD
TOEGANG NA INTERNET Om toegang na die volgende te verkry : Volteks artikels Lesings Mediese databasisse Ander bronne Moet jy as ‘n biblioteek gebruiker geregistreer wees. REGISTRASIE MOET JAARLIKS HERNU WORD

14 OM VAN REKENAARS TE KAN DRUK
Rekenaars in die biblioteek Koste : 30c per bladsy Geld word op jou rekening by die biblioteektoonbank inbetaal Rekenaars in die Rekenaar Laboratorium: Koste : 30c per page Geld word by die Kassier (Administrasie) inbetaal NB: TEKEN ASB AF AS JY KLAAR GEWERK HET anders kan ander mense op jou rekening uitdruk!!

15 OPLEIDING Geskied in groepe en/of individue Bespreek by toonbank
Type the KEYWORDS you want, then click on Search

16 STUDIESENTRUM HOOFKAMPUS MEDIESE KAMPUS
Deurnag studiefasiliteite beskikbaar aan geregistreerde gebruikers Registrasie vir deurnagfasiliteit geskied by toegangsbeheer (7:30 – 21:00) Benodig studentekaart om toegang te verkry MEDIESE KAMPUS Geleë oorkant die rekenaarlaboratorium in die HW Snymangebou Noord

17 Moet asb nie….

18 Uittreksels uit die Akademiese Inligtingsdiens se gedragskode:
Die AI erken: Die akademiese intellektuele vryheid van die individu wat beteken dat daar geen sensuur is nie Dat die individu se privaatheid gerespekteer sal word Dat konfidensialiteit rakende persoonlike inligtIng gehandhaaf sal word en Dat gebruikers bona fide studente van Universiteit van Pretoria sal wees Dat ander gebruikers afkomstig sal wees van instansies met wie die UP formele vennootskappe gesluit het .

19 GEDRAGSKODE Van die ander rolspeler, die gebruiker, kan verwag word
om by die benutting van die dienste en fasiliteit van die AI die volgende te onderneem:- Geen misbruik van die dienste en fasiliteite gemaak word nie Goeie verhoudinge en begrip vir mede- gebruikers sal gehandhaaf word In kommunikasie met die personeel en mede- gebruikers sal eerlikheid en deursigtigheid gehandhaaf word By oortreding van die voorgeskrewe gedragslyne word die oortreder onderwerp aan die kanale van monitering wat daarvoor geskep is.

20 Die gedragskode wat deur die studente self aanvaar is, is ons riglyn van optrede en om hierdie kosbare erfenis vir ons nageslag, nie net te bewaar nie, maar ook verder te ontwikkel as ‘n nasionale bate. Dankie dat jy ook omgee!

21 Diensbelofte aan alle gebruikers
 Ons onderneem om: toegang te bewerkstellig tot alle internasionaal beskikbare akademiese inligting in samewerking met die dosente toegang te verskaf tot aan- bevole inligtingsbronne, indien dit in die handel beskikbaar is binne die finansiële beperkings, ‘n gebalanseerde inligtingsversameling te verseker opleidingsessies, in groepsverband oor inligtingsgeletterdheid en vaardighede aan te bied ten einde kliënte in staat te stel om ons dienste te gebruik, en inligtingsbehoeftes korrek te evalueer die inligting self, of terugvoer oor ‘n geskrewe versoek vir inligting, binne 2 werksdae na die versoek gerig is, te verskaf Inligtingkundiges volgens afspraak beskikbaar te stel

22 Voorgraadse Studente Ons versoek u om:
te registreer as gebruikers van die inligtingsdiens, u studente registrasiekaart te alle tye by u te hou, en die reëls na te kom die Gedragskode te onderskryf en mede- verantwoordelikheid te aanvaar vir die instandhouding en bewaring van die versameling, infrastruktuur en fisiese fasiliteite die voorgeskrewe werke aan te koop rekenaargeletterd te wees uself beskikbaar te maak vir opleiding in inligting- geletterdheid

23 ! Dankie Opgedateer: Susan Scheepers 2005


Download ppt "ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens."

Verwante presentaties


Ads door Google