Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Advertisements

Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
oproep tot wagters op die mure
Hartlik welkom in die Erediens!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig Sondag, 24 Maart 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Volharding met ons oë op Jesus gerig Skrifgedeelte: Hebreërs 12:1-3 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

GEBED

Vrede vir jou…

Die gelykenis van die saaier Laas week… Die gelykenis van die saaier (Lukas 8:4-15)

Die saad = die Woord van God Die saaier = God Die grond = Ons

Die saad wat langs die pad val 2) Die saad wat tussen die klippe val 3) Die saad wat tussen die dorings/onkruid val 4) Die saad wat in die goeie grond val

Ons vra onsself: Hoe gaan ek regkry om te Volhard en aan te hou om hierdie geloofsdissipline in my lewe toe te pas? Wat moet ek doen om dit reg te kry?

Skriflesing: Hebreërs 12:1-3

Volharding met die oë op Jesus gerig!

“Daarna het Hy hierdie gelykenis vertel: “ ‘n Man het ‘n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was. Toe hy vrugte daaraan kom soek, maar niks kry nie, sê hy vir die tuinier: “Kyk, dis nou drie jaar dat ek aan hierdie vyeboom kom vrugte soek, en ek kry niks nie. Kap hom uit! Waarom moet hy langer die grond uitput?”

Maar die tuinier antwoord: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan Maar die tuinier antwoord: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan. Ek sal die grond rondom hom omspit en bemes. Miskien sal hy dan volgende jaar vrugte dra. Maar so nie, kan u hom uitkap.”

Die saad = die Woord van God Die saaier = God Die grond = Ons Die Tuinier = Jesus

Om te volhard in die wedloop…

Om voor te berei vir die wedloop… 1 Kor 9: 25- “Almal wat aan die wedstryd deelneem, ontse hulleself allerlei dinge…” Vers 27- “ Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.”

Wees in alle omstandighede dankbaar Doelgerigte oefenprogram? Wees altyd bly Bid gedurig Wees in alle omstandighede dankbaar ( 1 Tessalonisense 5:16-18)

Die regte klere? “ Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek…” (Jesaja 61:10)

Hoe lyk jou geestelike kleed?

Ons kry geestelike reels in die Bybel Wat is die reels van die wedloop? 2 Tim. 2:5 Ons kry geestelike reels in die Bybel = Ons moet volgens die reëls speel…

The reward is out of this world…

Die wedloop van die lewe is nie maklik nie…

Volharding met die oë op Jesus gerig!

GEBED

Dankoffers

Ontvang die Here se ryklike seen…

Amen