Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Hartlik welkom in die Erediens!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens

Gebed

Vrede vir jou…

Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou te vertel, of praat met die aarde dat dit jou leer en met die visse in die see dat hulle dit vir jou sê. Wie van hulle weet nie almal dat die hand van die Here alles gemaak het nie? - Job 12:7-9

Die Arend Die duif Die volstruis Die lelike eendjie (eend/swaan) Die 4 voëls waaroor ons reeds gesels het: Die Arend Die duif Die volstruis Die lelike eendjie (eend/swaan)

Die Arend: (Ontwikkel die mentaliteit van ‘n arend) Ons kan nie soos hoenders leef wat loop en rondpik en rondskrop op die aarde, terwyl die Here elkeen van ons gemaak het met die potensiaal om hoog te kan vlieg nie. Mekaar aanmoedig om ons volle potensiaal te ontwikkel Uit ons gemaksones beweeg

Die Duif: (Die duif binne in jou) Die duif is ‘n simbool van vredemakers en die Heilige Gees. Eienskappe van die duif- nederigheid, sagmoedigheid, reinheid (kenmerkende einskappe van Jesus se bediening op aarde) Dieselfde Gees van God op Jesus tydens Sy bediening op aarde binne in elkeen van ons. Wat doen ons daarmee?

Die volstruis: (Die volstruis strategie) Kenmerkend aan ‘n volstruis- langbene, lang nek en groot oë. Lees in Job- die volstruis het geen wysheid. Druk kop in die grond & sit op loop = volstruis strategie Ons is wel geseënd met wysheid, maar doen soms dieselfde as volstruise. Ons moet waak daarteen

Die lelike eendjie Die storie van die lelike eendjie Iemand laat voel jou dalk soos ‘n lelike eendjie…Watter keuse gaan jy maak? Hierdie is God se dam en ons is die swane wat Hy bymekaar gevoeg het.

Is jy ‘n suikerbekkie of ‘n aasvoël?

Beide hierdie voëls vlieg rond opsoek na iets. Elke dag, heel dag Beide hierdie voëls vlieg rond opsoek na iets. Elke dag, heel dag. Dit is wat hulle doen. Maar sien, hierdie twee voëls het twee uiteenlopende lewensuitkyke. Alle aasvoëls sien net karkasse en vrot vleis, want dit is waarvoor hulle soek. Maar die suikerbekkies ignoreer die stinkende vleis en dooie diere. Inplaas daarvan sien hulle altyd net die kleurvolle blomme.

Jy kan ‘n aasvoël wees wat die slegte in elke persoon sien, die lelike in elke situasie, of jy kan ‘n suikerbekkie wees wat die goeie in elke dag, situasie en mens soek/sien. Ongeag watter een van die twee jy kies- dit waarvoor jy soek- gaan jy kry

Wat sê God se Woord vir ons hieroor? Spreuke 16, vers 24 en 27 stel die kontras tussen die verskillende leefwyses: Vers 24- Aangename woorde is soos heuning, soet en geneeskragtig vir die mens. (suikerbekkie) Vers 27 – ‘n Kwaadwillige mens bring net teenspoed; wat hy sê is soos ‘n verterende vuur. (aasvoël)

Johannes 10:10 ‘n Dief kom net steel en slag en uitroei (Aasvoël); Ek het gekom sodat julle die lewe kan hê en dit in oorvloed (suikerbekkie).

Jesaja 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuut doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom.

Fil. 3:13-15: Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles het nie. Maar een ding doen ek: Ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus. Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid hê. En as julle in enige opsig anders daaroor dink- God sal ook hierin aan jule die regte insig gee.

As ons ‘n suikerbekkie lewensuitkyk wil hê in die gemeente- Dan moet ons, ons losmaak van dinge wat in die verlede gebeur het. Dit is dood, dit is verby. En ‘n suikerbekkie fokus nie op die dood en dit wat verby is nie. ‘n Suikerbekkie soek lewe en varsheid.

Wat beteken dit prakties? 1) Laat gaan bagasie van die verlede en fokus op hoe ons nou voorentoe kan beweeg 2) Onvoorwaardelike aanvaarding en vergifnis 3) Leef in vrede met jouself en met God

As suikerbekkies moet ons die soetheid, varsheid en nuwe lewe in die wêreld soek. Ons moet die mooi en die goed in mekaar en in elke situasie soek en daar sal ons God vind!

Mag elkeen van ons met ‘n arendsmentaliteit leef en die potensiaal in onsself en mekaar ontgin; Mag ons nooit die duif binne in onsself vergeet nie, maar optree met sagmoedigheid, nederigheid en deernis; Mag ons ten alle tye waak teen die volstruis strategie; Mag ons nooit twyfel in die swaan binne in elkeen van ons in God se dam nie; En mag ons die lewensuitkyk van ‘n suikerbekkie hê.

Gebed

Nagmaal

Bevestiging van kerkraadslede

Is jy daarvan oortuig dat God Self jou deur Sy gemeente tot hierdie besondere diens geroep het?

2) Aanvaar jy die Ou en die Nuwe Testament as die enigste onfeilbare Woord van God en as die volkome leer van die verlossing, en verwerp jy alle leringe wat daarmee in stryd is?

3) Beloof jy om jou amp, soos dit aan jou voorgehou is, volgens hierdie leer getrou te vervul?

4) Aanvaar jy dat jou medegelowiges die verantwoordelikheid het om jou te help om op die regte pad te bly?

Dankoffers

Dankgebed

Ontvang die Here se seën...†

Amen