Wat lei ons af uit die titel?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Die Pesaglam.
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Die Heiliges Word Oorwin
Skeur in twee.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Wat lei ons af uit die titel? Vegvlieënier Vivian Franscois Geringer Wat lei ons af uit die titel?

Die vyf loodse draf met strak gesigte na die Mirages wat netjies langs mekaar aan die kant van die teerblad staan. Wie? Wat? Hoe? Waar?

Voor draf kaptein Leon Swart en die agterhoede word gedek deur Luitenant Vivian Maile. Karakters

Een vir een val hule in gelid om die traplere van hulle vliegtuie te bestyg.

Innerlike konflik van die hoofkarakter – voel uitgesluit, verwerp “Waarom het hulle my doelbewus geïgnoreer toe in die aantrekkamer toe hulle ‘n kring gevorm het en met uitgestrekte hande gesê het: ‘Skerp wees!’?” wonder sy neergehaal, want dit is nou vir haar duidelik dat die mans haar nie as ‘n kameraad aanvaar het nie. Innerlike konflik van die hoofkarakter – voel uitgesluit, verwerp

Vivian weer die gedagte weg en draf die laaste paar tree vinniger Vivian weer die gedagte weg en draf die laaste paar tree vinniger. Sy gryp die koue metaal met haar vas met haar hande en klim vining op. Op die laaste sport staan sy vir ‘n oomblik stil, haak haar vlieghelm los … druk dit onserimonieel oor haar gesig.

…en gaan sistematies deur die lees van die instrumente …en gaan sistematies deur die lees van die instrumente. Dan skakel sy die kragtige masjien aan. Die straalmotor draai eers stadig en dan swaai die toereteller se naald al hoër soos die omwentelinge toeneem.

Sy sien hoe kaptein Leon sy vliegtuig uitbeweeg tot op die aanloopbaan en onverwyld sy spoed versnel … die res van die eskader volg kort op sy hakke.

Sy stuur die Mirage behendig en binne enkele sekondes skeur sy oor die aarde.

Ons gaan vier Migs onderskep wat tans een van ons mees suidelike artilirie-basisse aanval.

“Hier is die oomblik van waarheid nou “Hier is die oomblik van waarheid nou. …Die toets dat ek as vrou dieselfde werk sal kan doen as enige man en dat ek as gelyke aanvaar sal word.”

“Luitenant Maile, jy sal op ‘n hoogte van 2000 meter bokant die gevegsone sirkel en slegs bystand verleen deur ons in kennis te stel van die vyandelike vliegtuie se posisies ten opsigte van elkeen van ons.”

Vivian voel rebels en kan nie help om haar keuring en opleiding voor haar verby te sien flits nie Motoriese moment

Terugflits: Paasskou/Weermag uitstalling

Vivian word teruggeroep na die hede toe haar eskaderleier se stem somber oor die oorfone kom: “Vyandige vliegtuie op die radarskerm. Styg na tienduisend meter!”

…dan vang haar oog ‘n blink flits aan haar regterkant, effens hoër as haar makkers, maar laer as syself. “Hulle het van ons geweet!” hyg sy in haar mikrofoon. “Vyand op elfuur en eenduisend hoër as julle!”

Die volgende oomblik tref ‘n missile hom vol en Vivian voel hoe naarheid haar oorweldig. Sy sien hoe sy vliegtuig letterlik disintigreer.

“Op vyfuur agter jou, kaptein, vyfhonderd bo jou “Op vyfuur agter jou, kaptein, vyfhonderd bo jou!” Sy som die situasie ook verder in ‘n oogwenk op en skree die vyand se posisies ook uit ten opsigte van die ander vliegtuie.

“Ek is getref. ” roep ‘n stem dringend “Ek is getref!” roep ‘n stem dringend. Sy merk dadelik dat dit Rowan is. ‘n Streep rook trek agter sy vliegtuig uit terwyl dit onbeheersd afduik. “Sliet uit!” gil Vivian wanhopig …

Sonder aarseling duik sy af en skuif agter een van die niksvemoedende vyande in. Sy staak haar kommetaar. Sy trek die eerste Mig netjies in haar visier en druk die knop wat die misiel afvuur. Sy swenk na links toe die Mig in ‘n vuurbal disintigreer.

“Nommer een af. ” Dit is asof sy in ‘n rekenoutomaat verander “Nommer een af!” Dit is asof sy in ‘n rekenoutomaat verander. Koud en berekenend. Sy duik met mening sydelings na ‘n Mig wat gereed maak om op kaptein Swart te vuur. Klimaks

Sydney val aan haar regterkant in formasie in en steek sy duim goedkeurend vir haar in die lug.

“Reël ‘n modderbad vir die rookie wat haar uiters goed van haar taak gekwyt het! Ek was verniet so bekommerd oor haar.”

Vivian kyk na haar leier en sien hoe hy met nuwe oë na haar kyk Vivian kyk na haar leier en sien hoe hy met nuwe oë na haar kyk. Dan salueer hy haar met diie regterhand teen sy helm en laat terseldertyd die linkervlerk van sy vliegtuig sak, net om dit weer horisontaal te lig. “Die hoogste eer, ‘n vlerksaluut deur ‘n vegvliegtuig!” juig dit in haar.