Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Omdat.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Beskerm jou grootste bate…
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Schalk Scott
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
God het nie witbroodjies nie!
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
Vaalpark Congregation
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Coenraad van Staden GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 6 April 2014 Blok H aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Tema: Wat gee ons vervulling? Vandag SESDE LYDENSWEEK Tema: Wat gee ons vervulling?

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka. Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word. A.g.v. die skoolvakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

Maandag 19:00 – Gemeenteleiers vergader in die konsistorie. Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei. Woensdagaand 9 April  om 19h00 Stildiens. Bybelskool Donderdag 10:00 en weer om 19:00 in die kuierkamer. Bring skryfgoed.  

Lief en Leed Dank die Here! John Snyman se toetsuitslae wys dat hy skoon is. Dankie ook vir u gebede vir George en Mari Ross se skoonseun – dit gaan beter met hom. Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Henk van Zyl van Elbiesingel 11 is baie ernstig siek in die Eugene Marais hospitaal en Bennie van Schalkwyk van Marilyn Court 1 se pa is baie ernstig siek met leukemie. Eric Trollip van Beryllaan 12 sterk aan na ‘n heup-operasie.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. De Villiers Corléne 04/06 F3b Maylaan 9 0728002115 Van Der Lith Sarel B5 Jeromelaan 14 0829257888 van Wyk Izabel D4b Blok A 101 0844004890 Van Zyl Susan D3 Elbiesingel 11 0827892141 Cremer Alma 04/07 D5 Timlaan 18 0735302914 Barkhuizen Magda 04/08 B4 Monicalaan 74 0725244299 Jansen van Rensburg Adelé G2 Hibiscuslaan 3 0837083969 Maartens Henna C1 Monicaln 114 0843165260

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Schonfeldt Fanie 04/08 B1 Beryllaan 4 0725107011 Snyman Norman D6 Suzetlaan 19 0837071883 Van Zyl Erina G1 Karobstraat 21 0834377510 Colloty Stefan 04/09 C1 Savanah Meent 1 0723184018 De Kooker Marchant B3 Jill-Laan 6 0828209362 Janse Van Rensburg Stephanie F3b Kambro W/s 2 0829257905 Dodkins Carressa 04/10 F1a Charostraat 8 0720677785

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Greyling Gert 04/10 F5b Oranjestraat 23 0730670622 Helm Christo D1 Rinalaan 8 0832335497 Jurgens Herman G3a Helen's Walk 37 0844001445 Landman Amanda A5 Ceciliastr 6 0824610901 Van Staden Marco Shirleylaan 16 018 4687899 Botes Ronel 04/11 C4 Yulandastraat 3 0845490041 Osborne Betsie D4a Blok BB101 0729542923 Smith Zane E2 Greylingstraat 10 018 4686948 Barnard Lukas 04/12 A1 Connielaan 79 0766447306

Belangrike datums Ons gaan hierdie jaar ons Lydenstydsang- diens hou op 13 April 2014. Van 14-16 Apr. is daar elke aand vanaf 19h00 tot 19h30 ‘n byeenkoms waartydens daar oor die lydens gebeure van daardie betrokke dag nagedink word. Donderdag 17 April om 19:00 is dit Nagmaal. Vrydag 18 April is daar ‘n kruis loop en dit alles loop uit op ’n hoogtepunt op Paassondag 20 April.

Ander sake Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Teken dit solank aan. Dr Nico Kritzinger en kundiges gaan Woensdag 9 April 'n inligting sessie hou ivm Diabetes. Almal is welkom, enige ouderdomsgroep. Vrae sal beantwoord word. TYD:  09:30 - 12  te Klerksdorp-Oos gemeente. Gratis tee en koffie.