OMGEEGROEP LEIERSOPLEIDING NG BELLVILLE-WES 03 Desember 2015
Wat sê die Bybel oor omgeegroep? Jesus se Dissipelkring Jesus se kleingroep van 12.Leer om Skrif te verstaan, te bid, te getuig en Nagmaal te vier. Eerste Christene In huise vergader.Hand 5:42, 20:7-12;21-21 Jerusalem by Maria huis.Hand 12:12 Filippi by Lidia Hand.16:40 Rome byPriscilla en Akwila.Rom 16:3-5 Korinte Gaius se huis vergader.Rom 16:23 Laodisea in die huis van Nimfa (Kol 4:15) Kolosse – huis van Filemon (Fil 1:1-2)
Wat sê die Bybel oor omgeegroepe? Lid van die Liggaam Elke Christen deel van die liggaam van Christus. (1 Kor 12:13 en 26-27) Elke lid het 'n verantwoordelikheid en taak Familie van Christus Wedergebore kinders, broers en susters om vir mekaar te sorg, lief te hê en om te gee.Rom 8:14-17, Ef 2:19,1 Tim 3:15.
Wat sê die Bybel oor omgeegroepe? Liefde van Chrisus word sigbaar Kerk moet ruimte skep vir lidmate om mekaar beter te leer ken en te versorg Christus se liefde, moet 'n tasbare en sigbare belewenis word . Joh 13:34-35, Ef 4:2-3, 1 Joh 4:20-21. Verhoudinge groei met tyd en openheid
Wat sê die Bybel oor omgeegroepe? Fokus op “Mekaar” “Mekaar Opdragte”: Liefde, vermaning, geduldig, verdraagsaam, vergifnis, onderrig, in vrede saam leef .Kol 3:12-17. Mekaar se laste te dra .Gal 6:1-2 Bemoedig en versterk mekaar .1 Tess 5:11 Bid vir mekaar .Jak 5:16
Wat sê die Bybel oor omgeegroepe? Groei tot Volwassenheid Bly geestelike babas as ons net ontvang .Heb 5:12-14 Geestelik volwasse deur uitreik en uitdeel Nie slegs kerkbywoning nie, maar getuig en dien met geestelike gawes
Seën en vrug van omgeegroepe Koinonia kom tot sy reg e Ipv individualisme Lidmaat kan in die massa wegraak Nuwe intrekkers in warmte “ingetrek” Liefdevolle atmosfeer – nie “kliek” Begin “oopmaak” en mekaar met liefdegawes bedien Geestelike gesin van God (1 Tim 3:15; Ef. 2:19)
Seën en vrug van omgeegroepe Omgee in Praktyk Mekaar se laste te dra (Gal 6:2) Opdrag van die Here om mekaar lief te hê Hartseer en dood Moeilike besluite Werk verloor Huise oppas, wasgoed en tuin Kinders aanry
Seën en vrug van omgeegroepe Oefenruimte vir Geestelike Lewe Leer Bybel beter verstaan en praat daaroor Toegerus om getuies vir Christus te wees Vrymoedigheid om hardop te bid Leer dien en leiding neem
Seën en vrug van omgeegroepe Basis vir Intersessie Bid vir mekaar maar ook vir persone buite die Omgeegroep Bid tydens eredienste Gebedsboek
Seën en vrug van omgeegroepe Daders van die Woord Les word met bepaalde opdragte afgesluit Geleentheid vir terugrapportering en kontrole
Seën en vrug van omgeegroepe Omgeegroepprojekte Sendingwerk Minderbevoorregte kinders Geestelike lektuur versprei Voedsel en klere Matt 25:34–40
Seën en vrug van omgeegroepe Ontvriesing van Gawes Gawe van leierskap Bemoediging en barmhartigheid Woord van wysheid, kennis, profesie Geleentheid om gawes te beoefen
Seën en vrug van omgeegroepe Bevordering van Geestelike groei Ontvang-mentaliteit verander na gee- mentaliteit (omgee = om te gee) Laat die Heilige Gees oorvat sodat babas volwasse word. 1 Kor 3:1–2
Seën en vrug van omgeegroepe Huweliksverryking Man en vrou leef maklik in twee wêrelde Weer rondom God se Woord verenig Opregte en liefdevolle vermaning, volhardende gebed en ndersteuning
Seën en vrug van omgeegroepe Gesinsverryking Kleuters begin deelneem Kort program en eie lessies Nuwe groepe vir kinders ontstaan Gespreksbasis vir gesinslede
Seën en vrug van omgeegroepe ‘n Nuwe Erediens Atmosfeer Vriendelike, liefdevolle en gemeenskap van gelowiges groei Saamsing en lofprysing In die portaal saam kuier en tee drink
Seën en vrug van omgeegroepe Lofprysing en aanbidding Hartlik saamsing Stil gebed en aanbidding Musiek: DVD’s en CD’s
Seën en vrug van omgeegroepe Leierskapontwikkeling Ruimte vir opgeleiding van leiers Assistent-/Hulpleiers gekweek
Seën en vrug van omgeegroepe Leraarsfunksie Ds moet leiers toerus.Ef 4:11-13,2 Tim 2:2 Primêre funksie : toe spits op leiers Opleiding om ander na Christus te lei Ondersteuning, opbou en bemoeding van leiers
Seën en vrug van omgeegroepe Onderlinge Toesig en Tug Vermaning en aansporing Leer mekaar ken en liefhê Opregte belangstelling in lede wat nie opdaag
Seën en vrug van omgeegroepe Nasorgprogram Nuwe lidmate / bekeerlinge opneem in liefdevolle, sorgsame familie Begeleiding en ondersteuning van nuwelinge GPS kursus
Seën en vrug van omgeegroepe Inskakeling van Nuwe Intrekkers Omgeegroepe : Maak vriende en help hul om by gemeente aktiwiteite in te skakel Nuwe lede voel nie vreemd en word deel van die “liggaam “ (gemeente)
Seën en vrug van omgeegroepe Bediening van Persone buite Gemeentegrense Mense buite tradisionele gemeente- grense skakel by omgeegroepe in vir geestelike bediening Voorvereiste om lidmaat van gemeente te word
Seën en vrug van omgeegroepe Opgradering van Lidmaatskap Bywoning van eredienste en finansiële bydrae is nie die enigste aktiwiteite nie Ekstra 2 uur in week van lidmate gevra
Seën en vrug van omgeegroepe Styging in Dankofferbydraes Gee van tiendes en dankoffers openlik in omgeegroepe bespreek Toe omgeegroepe 30% was gee hul 70% van gemeente se inkomste
Vooggroepe Presensie Nuwe Lede Afkondiginge Terugvoer Leierskap-samekoms Elke Sondag Vooggroepe Presensie Nuwe Lede Afkondiginge Terugvoer Komende week se les Voorbidding
Handleiding Geestelike Beplanningsdag Uitwerk van materiaal Antwoordstel Praktiese opdragte en terugrapport Voorbereiding Huisgodsdiens en verdere studie Aansluit by prediking
Opleiding van omgeegroepleiers Toerusting elke Sondag Jaarlikse groot skoling Vooggroepskoling Handleiding
Omgeegroepbyeenkoms Groepsamestelling Ideale getal Oop stoel Gered of nie? Voorkeur
Wat is‘n Kleingroep-byeenkoms nie! Sosiale Kuier Bybelstudie Gebedsgroep Stuursel Terapiegroep MAAR, dis ‘n kombinasie van bogenoemde
Omgeegroepbyeenkoms Program Administrasie: 10 min Lofprysing: 15 min Gebed: 15 min Lering: 45 min Bediening: 30 min Projek: 10 min
Omgeegroepbyeenkoms Tydsduur Kom ooreen Ideale tydsduur Kom ooreenkoms na
Omgeegroepbyeenkoms Waar? Bid Geestelike aanvalle Die materiaal Voorbereiding Waar? Bid Geestelike aanvalle Die materiaal Heilige Gees
Wenke Begin betyds Afwisseling Versprei verantwoordelikhede (Gawes) Maksimum deelname Moenie bang wees vir stilte Moenie jou eie vrae antwoord Moedig meer as een antwoord aan Waardeer insette Moenie van die onderwerp afdwaal
Omgeegroepbyeenkoms Hoofelemente Aanbidding en lofprysing Gebed Lering Bediening
Wat is vermenigvuldiging?
Waarom vermenigvuldig? Vermenigvuldiging Waarom vermenigvuldig? Stagnasie Verloor belangstelling Groep word te groot Nuwe groei Nuwe leierskap
Vermenigvuldiging Wie se verantwoordelikheid is dit? Dis die leier se verantwoordelikheid
Vermenigvuldiging Wanneer moet vermenigvuldiging plaasvind? Maniere van vermenigvuldiging Trauma van vermenigvuldiging Gevolge van vermenigvuldiging
Groep Lewens Siklus Groep Lede Doel: Om mekaar op te bou en onbereiktes na God te bring 14 12 10 8 6 4 2 Verbintenis Gewillig Gemak Sone Disorienteerd Tyd (maande) 1 2 3 4 5 6 7 8 10 12 14 16 18 Groep Lewe Vestiging Verhoudings bou Toerusting Evangelisering / Kononia Vermenig-vuldiging Fokus: Mens tot mens Mens tot God God tot mens Gelowige tot ongelowige Resultate: Vestig Bou groep Bind verhoudings Vertoon verhoudings of dra uit verhoudings verhoudings
Visioen van Eseg.47 Water sal dieper en verder vloei God se visioen vir gemeente – naby die Bron Water sal dieper en verder vloei Bome sal dwarsdeur jaar vol vrugte wees Blare sal tot genesing wees Praktyk bewys mense se geestelike lewe verdiep deur betrokkenheid by omgeegroep - water vloei al wyer (50% van begroting na buite)
Visioen van Eseg.47 Gemeente embleem : kruis van waar lewende water vloei. Duif stel Heilige Gees voor - water van die lewe, nuwe lewe en groei in die woestyn God het jou uitgekies en geroep om ‘n fontein te word van Sy lewende water
VRAE?