De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE."— Transcript van de presentatie:

1 ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE

2 Die gemeente is die bruid en liggaam van JAHSHUA
Joh 3:29, Openb 21,22, Rom 12, 1Kor 12, Efésiërs Die gemeente is aan een Man verbind om as reine maagd, verheerlik, heilig en sonder gebrek aan Hom voorgestel te word. Hy het ons lief soos sy eie liggaam. 2Kor 11:2, Ef 5:22- Die bruid (liggaam) word versorg en voorberei vir JAHSHUA Hoogl 4, 1Kor 1:5-9, Filp 2:12-16, 1Thess 3:12-13, 5:23, 2Pet 3:14

3 Elke lid van die liggaam!
Wie moet dit doen?? Elke lid van die liggaam! 1Kor 12:25, Kol 3:16, 1Thess 5:11, Heb 10:24,25, 1Pet 4:10

4 Ander belangrike dienswerk:
Geestelike leierskap (herderskap): lei, beskerm, voed, versorg Versorging in materiële behoeftes Finansies en administrasie Beplanning en bestuur Uitdra van die Boodskap na buite

5 OUDERLINGE Die ouderlinge (opsieners) moet die gemeente regeer en versorg Hand 20:17-31, 1Tim 5:17, 1Pet 5:1-3 Ouderlinge is deur die apostels en ander leiers in gemeentes aangestel Hand 14:23, Tit 1:5 Ouderlinge kan lering gee en Woord bedien 1Tim 5:17 Ouderlinge kan hande oplê en bid Jak 5:14 Ouderlingskap is 'n amp in die gemeente, met kwalifikasievereistes 1Tim 3:1-7, Tit 1:6-9

6 DIAKENS Diakens is verantwoordelik vir die daaglikse versorging van die gemeente Hand 4:34, 6:1-3 Diakens is deur die 'dissipels' (gemeentelede) gekies en deur die apostels aangestel Hand 6:1-6 Diakens kan lering gee en Woord bedien Hand 6:8-15, 7:1-60, 8:1-40, 21:8 Diakens kan doop Hand 8:12, 38 Diakenskap is 'n amp in die gemeente, met kwalifikasievereistes 1Tim 3:8-13

7 LERAARS Enige gelowige kan 'n leraar/evangelis/woorbedienaar wees
as Vader hom roep en toerus Geen aanduiding dat leraars deur die apostels of ouderlinge gekies of aangestel was nie Hand 13:1, 1Kor 12:28-29, Heb 5:12

8 Ons pas die Skrif só toe in die gemeente:
Die gemeente word deur 'n raad van ouderlinge en diakens regeer, versorg en beskerm Ouderlinge en diakens word gekies en aangestel deur die gemeenteraad, met inagneming van goedkeuring of besware uit die gemeente. Niemand kan vanself 'n ouderling of diaken word nie. Ouderlinge en diakens bestuur die gemeente, dus moet hulle deel van die gemeenteraad wees. Netso moet 'n lid van die gemeenteraad 'n ouderling of diaken wees.

9 As iemand uit die gemeenteraad bedank gee hy outomaties
sy amp as ouderling of diaken op. As iemand uit sy amp bedank bedank hy outomaties as lid van die gemeenteraad. Bekleding van 'n amp geld slegs binne die gemeente Enigiemand kan binne en buite die gemeente Woord bedien/diens verrig, met goedkeuring/toesig van die gemeenteraad, indien nodig. Woorbediening/dienswerk is nie regeer-ampte soos dié van ouderling en diaken nie.

10 Olyfberg gemeenteraad
Ouderlinge: Johan Marais Theuns de Bruin Francois Schutte Diakens: Abri Swanepoel Eben Barnard Riaan Dekker Pieter de Bruyn Johann Prinsloo Riaan Barkhuizen Louis Pretorius

11 Die gemeente verwag van julle:
- ywer en getrouheid in die werk van die gemeente; - gehoorsaamheid aan die Woord en die gemeenteraad; - skoon en voorbeeldige lewens; - waaksaamheid en volharding in die gesonde leer van JAHSHUA - onselfsugtige diens Luk 17:7-10


Download ppt "ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE."

Verwante presentaties


Ads door Google