Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Verantwoordelike Vernuwing
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Kerkverband 3.4 Kerkverband.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Wat van die res van jou lewe?
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Brief Fernel A. Abrahams.
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Offervaardigheid in gemeentes
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Visitasie.
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
\.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999

Wanneer is hierdie opsie van waarde? Demografiese veranderinge in die gemeenskap Gemeentes in voortbestaanskrisis Wanneer gemeentes ‘n dorp of streek beter wil bedien ‘n Eerste stap oppad na ver-eniging of samesmelting Strukturering van ekumeniese samewerking

Wat is die voordele van ‘n samewerkings-ooreenkoms? Samewerking sonder om die selfstandigheid van gemeentes in gevaar te stel Gemeentes kan mekaar se leemtes aanvul-interafhanklikheid Selfstandige voortbestaan van gemeentes kan langer volhoubaar wees Samewerking tussen gemeentes word afgegrens en gestruktureer in ‘n ooreenkoms met duidelike mandate en beskerming

Wat laat ‘n samewerkings-ooreenkoms slaag? Gedeelde drooom of visie Bemagtigde leierskap Ontwikkeling van bedieninge wat fokus op die gemeenskap Bemagtiging van lidmate Aanpasbaarheid by veranderende omstandighede Finansiele venootskappe Predikante wat langer in gemeentes bly Verbintenis aan die dorp of gemeenskap ‘n Predikant per gemeente waar moontlik Doelgerigte getuienis aan buitestaander

Gedeelde droom of visie Samewerking begin waar gemeentes ontdek dat hulle ‘n droom deel vir die genesing van die gemeenskap en dat as hulle saamwerk hulle in ‘n beter posisie is om die droom waar te maak. Hierdie droom verskaf die positiewe motivering vir die uitwerk van die samewerking

Bemagtigde leierskap Tussen die vennote word ooreengekom wie vertrou word met die leierskap van die samewerking. Dit is belangrik dat die leierskap ‘n formele mandaat ontvang van die vennote

Ontwikkeling van bedieninge wat fokus op die gemeenskap Ervaring het gewys dat gemeentes in samewerking beter daartoe instaat is om te fokus op bedieninge wat die gemeenskap bedien. Die samewerking gee aan die gemeentes ‘n “birds-eye-view” en help gemeente om nie net op die bediening van sy lidmate te fokus nie

Bemagtiging van lidmate In samewerkings gemeentes word lidmate meer effektief uitgedaag om hulle te laat toerus vir die realisering van die visie Samewerking kan nie slaag sonder ‘n fokus op die toerusting van lidmate nie Die toerustings-kapasiteit van samewerking-gemeentes verhoog dramaties

Aanpasbaarheid by veranderende omstandighede Samewerking is ‘n keuse vir ‘n pro-aktiewe oplossing van probleme Samewerking vra aanpasbaarheid wat verstaan dat veranderende omstandighede vra om nuut te dink Samewerking vra kreatiwiteit om buite die bekende te dink en planne te maak

Finansiele venootskappe Geen samewerking kan slaag sonder om oor geld te praat nie Daar moet gewaak word daarteen dat finansie die primere oorweegrede is vir samewerking Samewerking kan nie slag as ‘n manier om gemeentes te red nie Gedeelde finansiele kapasiteit stel die vennote instaat om bv meer te kan spesialiseer

Predikante wat langer in gemeentes bly Perdikante wat langer bly in gemeentes gee aan die bediening stabiliteit In samewerkingsooreenkomste werk hulle nie meer alleen nie en ervaar hulle beter ondersteuning

Verbintenis aan die dorp of gemeenskap Die gedeelde visie van die samewerking is ‘n herverbintenis aan die gemeenskap waarin hulle leef

‘n Predikant per gemeente waar moontlik Ervaring het geleer dat samwerkings-eenhede waar daar ten minste ‘n predikant per gemeente is-het ‘n groter kans om te werk. Dit hoef nie ‘n voorwaarde te wees vir die samewerking nie

Doelgerigte getuienis aan buitestaander Samewerking as sulks is ‘n getuienis van christene wat kan saamwerk Samewerking stel gemeentes ook instaat om die publieke terrein te betree veral indien die samewerking bestaan uit gemeentes van verskillende kerke.