Druk (Click) om voort te gaan

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
LIGGAAM, SIEL en GEES.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Hierdie Lewe.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
TE WEES SOOS JAHSHUA.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Die Heiliges Word Oorwin
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
Skriflesing: Kolossense 3 :
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Druk (Click) om voort te gaan Is jou siel werklik ONSTERFLIK ? Hoe leer die Bybel ? Tommy's Window Slideshow ♫ Skakel die luidsprekers aan Het die mens 'n afsonderlike gees,siel en liggaam ? Druk (Click) om voort te gaan

Maar die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE God gemaak het.En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie ? Reeds in die tuin van Eden het satan met die bemarking van die leuen begin. Gen.3:1-4 En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet,maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin is, het God gesê:Julle mag daarvan nie eet nie,anders sal julle sterwe. Toe sê die slang vir die vrou: julle sal gewis nie sterwe nie.

Die leerstelling van die onsterflikheid van die siel is in 1513 tydens die Lateraanse konsilie deur Pous Leo X bekragtig. Die stelling word deur spiritiste gebruik om mense te mislei. Hierdie heidense konsep van die onsterflike siel,het ook 'n ereplek in die Christelike kerke gekry. Op begrafnisse hoor ons dat jou geliefde wat afge- sterf het, in die hemel is. Is dit Bybels ? Ons het nie 'n liggaam en 'n siel wat afsonderlik van mekaar be- staan nie.'n Lewende wese het nie 'n siel nie, hy is 'n siel. 'n Siel = lewende wese. lewensasem = gees. gees=asem.

Wat is die Bybelse definisie van 'n siel ? Gen.2:7 En die HERE God het die mens ge- formeer uit die stof van die aarde en in sy neus die ASEM van die lewe geblaas. So dan het die mens 'n LEWENDE SIEL geword. Mense en diere het nie siele nie, hulle is siele. Pred. 3:19-21 want die lot van die mensekinders is ook die lot van die veediere,hulle het een en dieselfde lot, soos die een sterwe,so sterwe die ander,en hulle almal het dieselfde asem,en 'n voorkeur van die mens bo die veediere is daar nie, want alles is tever- geefs.Alles gaan na een plek toe, alles is uit die stof,en alles keer na die stof terug.

Vers 21: Wie bespeur dat die asem van die mensekinders opgaan boontoe,en dat die asem van die veediere neerdaal ondertoe in die aarde ? Wat gebeur as ‘n mens sterf ? Pred.12:7 …en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het. Die mens het geen bewustheid as hy dood is nie. Ps.146: 4... sy gees gaan uit, hy keer na sy aarde toe, op daardie dag is dit met sy planne gedaan.

Ps.104; 29 U verberg u aangesig, hulle word verskrik, U neem hulle asem weg, hulle sterwe en keer terug na hul stof. Ps. 115:17 die dode en almal wat na die stilte neerdaal, sal die Here nie loof nie. Pred.9:5 want die lewendes weet dat hulle moet sterwe,maar die dooies weet glad niks nie, en hulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenes word vergeet.

Job 7:9 Die wolk verdwyn en gaan heen - so kom hy nie weer op wat na die doderyk neerdaal nie. vers 10: Hy sal nie meer terug- gaan na sy huis nie, en sy plek sal hom nie meer ken nie. Pred. 9:10 Alles wat jou hand vind om te doen,doen dit met jou mag, want daar is geen werk of oorleg of kennis of wysheid in die doderyk waar jy heengaan nie. Wanneer iemand wat gesterf het aan jou “verskyn’ moet jy weet dat dit die duiwel is wat jou wil mislei. Demone doen hulle voor as iemand wat dood is,maar dit is nie regtig die dooie persoon self wat aan jou verskyn nie.Dit is hoekom die Here ons waarsku om nie dooies op te roep nie,want sodoende roep ons demone na ons toe.

Jak.4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel,en hy sal van julle wegvlug. Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Alta Strydom