`n Kerk in aksie teen armoede

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ongelykheid en armoede
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Algemene Sinode Dagwyding
Oorskot R Tekort R
Beskerm jou grootste bate…
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Here, hoor ons huil. Ons huil oor die land se hoof uitvoerende beampte, ons president, die korrupsie, die nepotisme en blatante persoonlike bevoordeling.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Offervaardigheid in gemeentes
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
God se vreemde opdragte
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
Badisa Vrywillige Werk
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Jesus en sy 12 dissipels.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hermeneutiese gesprek
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

`n Kerk in aksie teen armoede Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Nagenoeg 50% van ons land onder die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste

Die NGK-familie het vanjaar (subsidies ingesluit) slegs deur die sinodale strukture meer as R800 milj aan welsyn spandeer. In die Wes-Kaap is Badisa se begroting alleen R322 milj Badisa hanteer tans meer as 150 programme en bereik jaarliks meer as 1 miljoen mense

Struktreel – ekonomiese- en welsyns beleid (profeties) 2. Onderwys Vier groot uitdagings bestaan ten opsigte van armoede en die kerk kan hier ‘n rol speel Struktreel – ekonomiese- en welsyns beleid (profeties) 2. Onderwys 3. Denke van mense (Hoop vs Slagoffer- mentaliteit) 4. Morele opbou – werksetiek, eerlikheid ens.

“Een van die groot uitdagings is om nie net geld te gee nie maar daadwerklik by indiwidue betrokke te raak. Dit is moeilik.” “Elke persoon wat ons sien in ’n vullisblik rondkrap, behoort ons harte intens aan te spreek.”

Die kerk dink tans baie ernstig oor o Die kerk dink tans baie ernstig oor o.a die volgende: (Wil jy saam dink?) Vroeë Kinder Ontwikkeling (ECD) Landelike ontwikkeling Alkohol- en dwelmmisbruik VIGS Werkverskaffing Vaardigheidsontwikkeling Ekologie (ja dit raak armoede!) Nasionale welsynsbeleid

Vir meer inligting: www.omgee.org.za

maar slegs klein dade met groot liefde!” Ons kan nie groot dade doen nie, maar slegs klein dade met groot liefde!” Moeder Teresa

Kontak besonderhede: Skakel asseblief gerus die naaste kantoor van CMR, KMD of Badisa of Suzanne Potgieter Tel: (012) 342-0092 E-pos: SuzanneP@ngkerk.org.za