RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
SOCIAL MEDIA KoenLouisInformatics. INHOUD INTRODUCTIE VERSCHILLENDE SOCIAL MEDIA MARKETING EN INTERNETSTRATEGIE STERKE KANTEN ZWAKKE KANTEN CONCLUSIE.
Advertisements

Tyddiagram afkortings Waarom dekodering nodig is
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
INTERNET KOMMUNIKASIE
Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
RAMINGS.
Dowe Kultuur.
‘n Oorsig van die Onderwys
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Is jy regtig ‘n senior?.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Rekenaar Virusse.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Rom.6: en :
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Webregistrasie.
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Is jy amper‘n senior?.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Johan van Rensburg 20 Junie 2018
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Universiteit van Pretoria
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Die Heiliges Word Oorwin
Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Christelike toevlugsoord
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hermeneutiese gesprek
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
\.
Transcript van de presentatie:

RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word met die globale kommunikasiebeleid van die Universiteit

VOORWAARDES VIR GEBRUIK U US toestel (Persoonlike Rekenaar, Skootrekenaar, Tablet, PDA) is hoofsaaklik vir die gebruik van Universiteitsprogramme en die uitvoering van daaglikse werk Beperkte privaatgebruik word toegelaat

PRIVAAT BESIGHEIS-GEBRUIK Die gebruik van enige aard deur enige vorm van US kommunikasie stelsel vir privaat besigheid is nie toelaatbaar nie

SOSIALE NETWERK Toegang tot die sosiale netwerk word toegelaat mits dit gebruik word vir US werk / projekte Slegs beperkte nie-werk tyd gebruik van privaat sosiale media word toegelaat (bv. Facebook, Twitter) op die voorwaardes dat bandwydte en funksionaliteit van US kommunikasiestelsels nie geaffekteer word nie

PERSOONLIKE OPINIE Geen publieke opinie oor die US deur enige personeellid op enige vorm van kommunikasie medium soos epos, Internet, sosiale media ens. sal toegelaat word nie. Enige publieke kommunikasie met die media ens. namens die US moet deur die Departement Kommunikasie goegekeur word

INTIMIDASIE / TEISTERING Geen intimidasie, teistering ens. mag plaasvind of geïmpliseer word in enige wyse of vorm van kommunikasie dokument, hetsy elektronies of andersinds

GEBRUIK VAN EPOS & INTERNET Toegang en gebruik van epos en Internet is uitsluitlik bedoel vir US werk, produksie en kommunikasie Beperkte privaat gebruik word toegelaat vir daaglikse dag tot dag verantwoordelikhede soos b.v. bank, mediese fonds en beperkte privaat kommunikasie

GEVARE WANEER ELEKTRONIES MEDIA GEBRUIK WORD Die punte onder sal verduidelik word met vra en antwoorde Cookies Huis rekenaars Installasie van sagteware Sagteware verskaf deur US Grootmaat epos / ketting briewe Gratis sagteware en voorwaardes Skep van sterk wagwoorde & verander periodes

RIGLYNE MET BETREKKING TOT VOORGE-STELDE GEBRUIK VAN STOOR VAN DATA Prosedures met betrekking tot die metode van stoor van data moet in samewerking met betrokke lynhoof bespreek word. Prosedures moet nagevolg word en slegs verander word met die nodige samewerking Nuwe stelsels en prosedures vir die stoor van data en kommunikasie netwerk word tans ondersoek en sal in die loop van 2015 uitgerol word

DANKIE